08/06/2026
*Ons spyskaart vir die week 5 Junie - 9 Junie!*
♨️Bestel asb daagliks voor 10:00 op whatsapp 0724611347.
♨️Bakkery beskikbaar vanaf 11:00
♨️Etes vanaf 12:00
♨️*MAANDAG*♨️
🍞 Chicken-Mayo Toastie met chips en slaai @ R50
*Bakkery*
Sjokolade-muffins
♨️*DINSDAG*♨️
🍝 Beesvleis Lasagne
Bedien met knoffelbrood
*Bakkery*
Cinnamon rolls
Crunchies (Oats koekies)
♨️*WOENSDAG*♨️
🥧 Tuisgemaakte Hoenderpastei bedien met gebakte aartappels en 'n slaai
*Bakkery*
Skons
Suurlemoenbroodjie
♨️*DONDERDAG*♨️
🌯 Hoenderwraps
Bedien met koolslaai
*Bakkery*
Wortelkoeksnye
Broskoek (Shortbread)
♨️*VRYDAG*♨️
🥣 Sop & Varsgebakte Broodjie
Kies uit:
✓Butternutsop
✓Hoendersop
✓Romerige Aartappel- en Speksop
Beskikbaar as:
Koppie sop @ R15/koppie
1L Bakkie sop /L
*Bakkery*
Varsgebakte broodjie
Melktert
Cremora tertjies
Koffie koekies
💙 Alles vars voorberei en met liefde gebak.