Rikaluz Bakery

Rikaluz Bakery All Home Made with Great Love, using only carefully selected ingredients Cooking and baking runs in the family.

From small old school cookies to wedding cakes and preserves that travel over the country.

28/08/2026
28/08/2026

‘n Spesiale bederfie vir spesiale mammas!

Ons het met baie liefde mini cheesecakes, mini quiches en macarons voorberei vir Hoërskool Salomon Senekal se Graad R-kuierdag vir die mammas.

Baie dankie aan die skool vir julle ondersteuning en vertroue in Rikaluz Bakery. Ons waardeer dit opreg om deel te kon wees van so ’n spesiale dag!

Dankie dat julle plaaslike besighede ondersteun elke bestelling beteken vir ons so baie!

Rikaluz Bakery met liefde gebak, vir elke spesiale geleentheid.

13/07/2026

I got over 10 reactions on one of my posts last week! Thanks everyone for your support! 🎉

23/06/2026

Elke koekie, beskuit, Hertzoggie en botteltjie konfyt wat jy sien, begin met harde werk, vroeë oggende en baie liefde. ❤️

Vandag pak ons die mark uit en maak gereed om ons heerlike tuisgemaakte produkte met julle te deel.

Om ’n klein besigheid te bou is nie altyd maklik nie, maar daar is iets besonders daaraan om te sien hoe mense jou produkte geniet en ondersteun. 🙏

Dankie aan elke persoon wat by ons stalletjie kom kuier, koop en ons droom ondersteun. Julle maak dit alles die moeite werd.

📍 Kom groet ons by die mark en ondersteun plaaslike!

🛍️❄️ The Countdown Is On! Only 4 Weeks To Go! ❄️🛍️Get ready for an exciting shopping experience at the Crafters Fair Win...
29/05/2026

🛍️❄️ The Countdown Is On! Only 4 Weeks To Go! ❄️🛍️

Get ready for an exciting shopping experience at the Crafters Fair Winter Market! 🎉

Discover unique handmade treasures, beautiful gifts, home décor, fashion, delicious treats, and so much more from talented local creators. Whether you’re shopping for yourself or looking for the perfect gift, there’s something special waiting for you.

📍 Moreleta Church, De Villabois Mareuil Drive, Moreleta Park
📅 24 June – 4 July
⏰ Daily: 9am – 5pm
🚫 Closed on Sundays

Bring your family and friends and enjoy a wonderful day supporting local businesses while finding one-of-a-kind products you won’t see in the shops.

Who’s excited? Drop a ❤️ in the comments and let us know what you’ll be shopping for!

Ons is só opgewonde om aan te kondig dat Rikaluz Bakery deel gaan wees van die volgende Crafters Fair Winter Market 2026...
26/05/2026

Ons is só opgewonde om aan te kondig dat Rikaluz Bakery deel gaan wees van die volgende Crafters Fair Winter Market 2026 - Moreleta Church by Moreleta Kerk! 🤍

Kom kuier vanaf 24 Junie tot 4 Julie en geniet al ons heerlike tuisgebakte lekkernye:
🍪 Vars koekies
☕ Heerlike beskuit
🍑 Smullekker konfyt
🥥 Tradisionele Hertzoggies
…en nog baie meer!

Dis die perfekte plek vir winter vibes, unieke geskenke en iets lekkers vir die huis. Bring jou familie en vriende saam en ondersteun plaaslike besighede. Ons kan nie wag om julle daar te sien nie! ✨

📍 Moreleta Kerk, Pretoria
🕘 Daagliks 9:00 – 17:00
❌ Gesluit op Sondae

23/05/2026

👀 Iets GROOT is besig om agter die skerms by Rikaluz te gebeur…

Ons werk aan iets waarvoor julle al lank vra 👏
Iets wat meer mense gaan laat deel wees van die Rikaluz liefde van ons beskuit, koekies en al die lekkerte wat julle ken ❤️

Dis nog nie tyd om alles weg te gee nie… maar ons kan sê:
2026 hou groot dinge in 🫶

Kan jy raai waarmee ons besig is? 👀👇
Los jou raaiskoot in die comments!

En nee… dis nie net nóg ‘n gewone verrassing nie 😉

Hou die blad dop.
Jy gaan nie hierdie een wil mis nie 🔥

Wat ’n ongelooflike week by die NAMPO Harvest Day 2026 🌾✨Ons harte loop oor van dankbaarheid na ’n week vol harde werk, ...
16/05/2026

Wat ’n ongelooflike week by die NAMPO Harvest Day 2026 🌾✨

Ons harte loop oor van dankbaarheid na ’n week vol harde werk, nuwe gesigte, mooi gesprekke en onvergeetlike herinneringe.

’n Groot dankie aan NAMPO vir hierdie wonderlike geleentheid en vir die platform wat julle skep waar klein besighede, families en drome kan groei. Dit was vir ons ’n absolute voorreg om deel te wees van iets so groot en spesiaal.

Dankie aan elke persoon wat by ons stalletjie kom draai het of jy nou iets gekoop het, net gegroet het, ’n foto geneem het of ons ondersteun het met mooi woorde… elke oomblik het vir ons baie beteken 🤍

Aan ons ongelooflike span en familie dankie vir elke laat aand, vroeë oggend, elke gebakte item, elke opoffering en elke uur se harde werk. Niemand sien altyd die ure agter die skerms nie, maar hierdie week was die bewys dat harde werk altyd vrugte dra 🙌

Ons gaan huis toe met moeg voete, maar vol harte.
Met nuwe herinneringe.
Nuwe mense.
Nuwe inspirasie.
En nog groter drome vir die toekoms ✨

Tot volgende jaar, NAMPO 🌾🤍

🚨 LAATSTE DAG VAN NAMPO 2026! 🚨As jy vandag nie hier is nie… MIS JY UIT! 😍🔥Van vars gebak 🍪Tot heerlike koffie ☕En die b...
15/05/2026

🚨 LAATSTE DAG VAN NAMPO 2026! 🚨

As jy vandag nie hier is nie… MIS JY UIT! 😍🔥

Van vars gebak 🍪
Tot heerlike koffie ☕
En die beste vibes by NAMPO! 🌾

Ons het hierdie week met liefde, min slaap en baie passie gewerk om iets spesiaal vir elke persoon te bring wat ons stalletjie besoek het ❤️

Moenie vandag terugkyk en wens jy het gekom nie…
Kom ervaar dit self voor NAMPO 2026 verby is! 🙌

Kom kuier vandag nog by ons stalletjie
⏰ Laaste kans vir jou gunsteling treats!

📍 Vind ons by:
ROOI PADSTAL SAAL – STALLETJIE 8
📅 12 – 15 Mei 2026

📞 Kontak: 082 493 6700
📩 [email protected]
📱 Facebook: Rikaluz Bakery

“ Kwaliteit wat jy proe, tradisie wat bly. ” 🤍

Address

Swartfontein
Viljoenskroon
9520

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 11:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rikaluz Bakery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category