KOEK Suster

KOEK Suster Ons spesialiseer in temakoeke vir kinderpartytjies en ander geleentheidskoeke soos doop- en troukoek Ek bly in Viljoenskroon in die Noord-Vrystaat.

Die koeke op die bladsy is almal deur my, Ronel Geyser, geskep. Die gogga het my gebyt toe ek vir my dogtertjie se verjaarsdagpartytjies koeke gebak het. Ek wou dit graag nog met suikerkuns of “fondant” aanpak. Toe my seuntjie een jaar oud word het ek en my man besluit om vir hom ‘n “Cars”-koek te maak. En toe is dit so groot sukses dat navrae en bestellings begin inkom het. Kort daarna het ons di

e eerste privaatbestelling gemaak en suksesvol afgelewer. Binne die eerste 6 maande het ek meer as 40 koeke afgelewer. Hierdie is ‘n gesins-tydverdryf en my man gebruik ook sy kunstalent en agtergrond as grafiese ontwerper om my met idees en die versiering te help. Hy is ook handig met die ontwerp van die prente vir die edible printing.

Vanilla sponskoek met botterversiering en fondant. Ook bypassende kolwyntjies met botterversiering.
26/05/2022

Vanilla sponskoek met botterversiering en fondant. Ook bypassende kolwyntjies met botterversiering.

Sjokoladesponskoek met botterversiering en Stitch van fondant.
08/06/2020

Sjokoladesponskoek met botterversiering en Stitch van fondant.

Incredible HULK sjokoladekoek met botterversiering en ook 'n HULK masker van fondant.
12/05/2018

Incredible HULK sjokoladekoek met botterversiering en ook 'n HULK masker van fondant.

Vanilla sponskoek met versiering van fondant.
04/12/2017

Vanilla sponskoek met versiering van fondant.

Sjokolade en vanilla sponskoek met sjokolade botterversiering
14/08/2017

Sjokolade en vanilla sponskoek met sjokolade botterversiering

KykNET se blou stoel uit Rice Krispie treats met fondant oorgetrek.
12/09/2016

KykNET se blou stoel uit Rice Krispie treats met fondant oorgetrek.

Vanilla sponskoek met botterversiering en fondant.
19/03/2016

Vanilla sponskoek met botterversiering en fondant.

Vanilla sponskoek met botterversiering en fondant.
01/11/2015

Vanilla sponskoek met botterversiering en fondant.

Sommer net 'n paar oulike/snaakse/prettige idees vir koeke waarop ons afgekom het.
10/08/2015

Sommer net 'n paar oulike/snaakse/prettige idees vir koeke waarop ons afgekom het.

Marizelle se 7de verjaarsdagkoek. Ons het ook al die bykomstighede gemaak. Tema was My Little Pony.
06/06/2015

Marizelle se 7de verjaarsdagkoek. Ons het ook al die bykomstighede gemaak. Tema was My Little Pony.

Sjokoladekoek met geel botterversiering binne en oorgetrek met fondant. Ons het ook die bykomstighede vir die partytjie ...
11/05/2015

Sjokoladekoek met geel botterversiering binne en oorgetrek met fondant. Ons het ook die bykomstighede vir die partytjie ontwerp en gemaak.

Address

Havemann Street
Viljoenskroon
9520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KOEK Suster posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KOEK Suster:

Share