Spokieland Speelpark & Koffie Winkel

Spokieland Speelpark & Koffie Winkel Spokieland Speelpark is spesiaal vir die kleinspan,met klimrame,'n spookhuis en ponieritte.Vir die ouers is daar 'n geskenkwinkel en heerlike koffie winkel

Spokieland Speelpark is spesiaal vir die kleinspan,met klimrame,'n spookhuis en ponieritte.Vir die ouers is daar 'n geskenkwinkel en heerlike koffie winkel waar jy jouself sommer help met verskeie koffies en tee's. Hier is altyd 'n soet of Sout dingetjie om te eet, eetgoedjies is meestal niks meer as R20 nie. Kom geniet sommer net die dag saam met die gesin. Bespreek vir partytjies en enige spesiale geleentheid. Watch this space...nog vele wat gaan gebeur, buite kroeg, boma, buite dansbaan ens.

Address

Steynberg Straat 1
Viljoenskroon
9520

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

0833803652

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spokieland Speelpark & Koffie Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spokieland Speelpark & Koffie Winkel:

Share