R59 Padstal Snyman's Bakkery

R59 Padstal Snyman's Bakkery Baking fresh farm-style rusks & cookies since 2012.

🌸🌼Hoender Pastei, Couscous Slaai en Gebraaide Ciabatta.
02/09/2026

🌸🌼Hoender Pastei, Couscous Slaai en Gebraaide Ciabatta.

🍰 ’n Hemelse koek! 😍Lae op lae van sjokolade, sagte koek, room en hope lekker bederf! 🤎✨
28/08/2026

🍰 ’n Hemelse koek! 😍
Lae op lae van sjokolade, sagte koek, room en hope lekker bederf! 🤎✨

🍽️ KLEIN BESIGHEIDSFUNKSIES 🎉Beplan jy ’n klein funksie, vergadering of spesiale geleentheid? Ons het die perfekte ruimt...
27/08/2026

🍽️ KLEIN BESIGHEIDSFUNKSIES 🎉
Beplan jy ’n klein funksie, vergadering of spesiale geleentheid? Ons het die perfekte ruimte én ’n lekker bord vol eetgoed om dit ekstra spesiaal te maak! 😋
✨ Gesellige funksieruimte
🥪 Heerlike eetgoed
☕ Ideaal vir klein groepies en besigheidsfunksies
Kom kuier, vergader en eet lekker saam! 🤎

Heerlike etes wat met sorg voorberei is! 🍽️❤️Alles vars, smaakvol en gereed om ons gaste te bederf. 😋
23/08/2026

Heerlike etes wat met sorg voorberei is! 🍽️❤️
Alles vars, smaakvol en gereed om ons gaste te bederf. 😋

Reyno Snyman – verantwoordelik vir elke spit wat hier by Snyman’s Bakkery uitgaan. 🔥🥩
23/08/2026

Reyno Snyman – verantwoordelik vir elke spit wat hier by Snyman’s Bakkery uitgaan. 🔥🥩

🌿  🌿 Dankie aan elkeen vir julle ondersteuning, liefde en kuiers. 🤍Ons waardeer elke besoek en elkeen wat Snyman’s Padst...
23/08/2026

🌿 🌿 Dankie aan elkeen vir julle ondersteuning, liefde en kuiers. 🤍
Ons waardeer elke besoek en elkeen wat Snyman’s Padstal ondersteun.
Sonder julle sou dit nie moontlik wees nie! 🌸

✨ ’n Sprankelende naweek! ✨Wat ’n voorreg om ons gaste van die Kaap hier by Snyman’s te verwelkom! 🥂🌿Dankie vir die kuie...
23/08/2026

✨ ’n Sprankelende naweek! ✨
Wat ’n voorreg om ons gaste van die Kaap hier by Snyman’s te verwelkom! 🥂🌿
Dankie vir die kuier — ons hoop julle het elke oomblik geniet! 🤍

👩‍🍳 ’N BESIGE WEEK IN ONS KOMBUIS! 🍲❤️Ons het behoorlik gekook, gebak en geswoeg! 😅Lekker tuisgekookte etes, vars uit on...
19/08/2026

👩‍🍳 ’N BESIGE WEEK IN ONS KOMBUIS! 🍲❤️
Ons het behoorlik gekook, gebak en geswoeg! 😅
Lekker tuisgekookte etes, vars uit ons kombuis – gemaak met liefde vir ons kliënte. ❤️
🍽Kom haal jou heerlike, vars gekookte etes by Snyman’s Bakkery! ❤️
Lekker huisgemaak, volop en gereed vir jou tafel. 👌

🎁 ’n Pragtige geskenk vir daai spesiale geleentheid! 🌿❤️Bederf iemand spesiaal met ’n mooi, smaakvolle geskenkpakkie – p...
18/08/2026

🎁 ’n Pragtige geskenk vir daai spesiale geleentheid! 🌿❤️
Bederf iemand spesiaal met ’n mooi, smaakvolle geskenkpakkie – perfek vir ’n verjaarsdag, dankie-sê of sommer net om iemand se dag ekstra spesiaal te maak! 🎀✨
Kom loer in by R59 Padstal @ Snyman’s Bakkery.

Address

R59
Viljoenskroon
9520

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27827473526

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R59 Padstal Snyman's Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to R59 Padstal Snyman's Bakkery:

Share