Ouma Tok se Tuisgebak

Ouma Tok se Tuisgebak Cakes, Rusks, Koeksisters....all baked with love

22/10/2025

That time of the year again....Xmas cakes! Get your order in ASAP.

Dis weer daardie tyd van die jaar...Kersfees koeke! Bestel so gou as moontlik.

Whatsapp/phone 082 370 2537

Was ouma se verjaarsdag koek gewees laas Sondag. Die vlakoek was heerlik en almal het daaraan gesmul...ps daar was twee ...
11/03/2022

Was ouma se verjaarsdag koek gewees laas Sondag. Die vlakoek was heerlik en almal het daaraan gesmul...ps daar was twee van die!🤣

Dis wéér KERSKOEK tyd! Onthou om jou bestelling te plaas so gou as moontlik...die kombuis is hard besig om bestellings u...
08/11/2021

Dis wéér KERSKOEK tyd! Onthou om jou bestelling te plaas so gou as moontlik...die kombuis is hard besig om bestellings uit te kry.😁

Dié Jodetert is nou oppad na Ai-ai Kai by Midvaal. Net in tyd vir n lekker Vrydag koffietjie...gaan geniet hom! Laat wee...
20/08/2021

Dié Jodetert is nou oppad na Ai-ai Kai by Midvaal. Net in tyd vir n lekker Vrydag koffietjie...gaan geniet hom! Laat weet hoe hy smaak 😉

Net reg vir die koue weer. Oppad na Ai-ai Kai Midvaal Hospitaal... kry n snytjie van beide die koeke 😂...(Jodetert en Ec...
13/07/2021

Net reg vir die koue weer. Oppad na Ai-ai Kai Midvaal Hospitaal... kry n snytjie van beide die koeke 😂...(Jodetert en Eclair koek)

Die beauty  van 'n Miljoeners Sjokolade Koek oppad na Ai ai Kai Midvaal Hospitaal. Weereens wag die vir niemand...kry 'n...
24/06/2021

Die beauty van 'n Miljoeners Sjokolade Koek oppad na Ai ai Kai Midvaal Hospitaal. Weereens wag die vir niemand...kry 'n slice saam met n cappuccino 😉...en kry ook een vir manlief by die huis....

DIE Sjokolade, aarbei & room Krakerkoek is oppad na Ai ai Kai by Midvaal. Lyk soos nog 'n meesterstuk uit Ouma Tok se ko...
22/06/2021

DIE Sjokolade, aarbei & room Krakerkoek is oppad na Ai ai Kai by Midvaal. Lyk soos nog 'n meesterstuk uit Ouma Tok se kombuis! Maak gou...want ek d**k nie die koek gaan vir enige iemand wag nie....

Die Waenhuiskoek is oppad na Ai-ai Kai by Midvaal hospitaal. Gaan kry vir jou gerus 'n sny en 'n koffietjie...en geniet ...
29/04/2021

Die Waenhuiskoek is oppad na Ai-ai Kai by Midvaal hospitaal. Gaan kry vir jou gerus 'n sny en 'n koffietjie...en geniet dit!😊

Soos belowe...nog een van daai lekker Chocolate koek beskikbaar by Ai-Ai Kai Kai Midvaal....die koek verkoop baie baie v...
21/04/2021

Soos belowe...nog een van daai lekker Chocolate koek beskikbaar by Ai-Ai Kai Kai Midvaal....die koek verkoop baie baie vinnig uit!!! Maak gou😆

Vir die wat uitgemis het op die SALTED CARAMEL...dié beauty is beskikbaar by Ai-Ai Kai Midvaal Hospitaal van vandag af.....
19/04/2021

Vir die wat uitgemis het op die SALTED CARAMEL...dié beauty is beskikbaar by Ai-Ai Kai Midvaal Hospitaal van vandag af....hoop daar is nog oor😉...

Gaan probeer gerus koffie en 'n sny of twee van dié SALTED CARAMEL koek by Ai-ai Kai Midvaal hospitaal in Drieriviere! I...
15/04/2021

Gaan probeer gerus koffie en 'n sny of twee van dié SALTED CARAMEL koek by Ai-ai Kai Midvaal hospitaal in Drieriviere! IS heerlik verby!🤤 Deel gerus die vir almal op Facebook...

Address

Kruger Street
Vereeniging
1939

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma Tok se Tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share