Hekel Tiekel Piekel

Hekel Tiekel Piekel Ek verkoop gehekelde goed...

12/11/2023

Flour, sugar, yeast, milk, 1 egg, salt and butter! The recipe for soft and delicious donuts😍👇

Uiteintlik klaar met my bestelling! Gehekel en verpak reg vir aflewering!
25/05/2019

Uiteintlik klaar met my bestelling! Gehekel en verpak reg vir aflewering!

Scooties te koop!!R180 elkInbox my gerus!
11/05/2019

Scooties te koop!!

R180 elk

Inbox my gerus!

Scooties te koop vir R180.00 elk. Inbox my gerus!!
11/05/2019

Scooties te koop vir R180.00 elk. Inbox my gerus!!

Handskoene te koop. Enige grootte en kleur van jou keuse.Inbox my gerus!
06/05/2019

Handskoene te koop. Enige grootte en kleur van jou keuse.

Inbox my gerus!

Uil stelletjie
25/04/2019

Uil stelletjie

Ek kry verskriklik baie navrae oor die rokkie so ek het besluit om hul te maak teen R350.00 elk. Indien jy jou rokkie wi...
24/04/2019

Ek kry verskriklik baie navrae oor die rokkie so ek het besluit om hul te maak teen R350.00 elk.

Indien jy jou rokkie wil bestel inbox my gerus en dan kan ons van daar af die kleure en grootes ens. bespreek.

So... Ek wou graag iets spesiaal maak vir my klein dogtertjie se doop.Ek maak toe vir haar so rokkie. Ek d**k sy gaan ma...
23/04/2019

So... Ek wou graag iets spesiaal maak vir my klein dogtertjie se doop.

Ek maak toe vir haar so rokkie. Ek d**k sy gaan mal wees daaroor!

06/04/2017

Naand Almal

Met die winter wat stadig nader kruip het ek besluit om weer die boorcuffs te hekel.

Die bootcuffs sal verkoop vir R60.00 'n paar en belowe ek dat dit 'n treffer sal wees saam met jou bootse die winter!

Ek sal ook beanies vir die kleingoed hekel...

Indien enige iemand bestellings wil plaas kan jy comment met watter tipe bootcuff benodig word en sal ek so gou doenlik reageer.

Lekker aand vir almal.

Ek toets bietjie die waters..... Wie sal belangstel in hierdie tipe "trolls" beanies vir die winter vir hul kleinding / ...
03/02/2017

Ek toets bietjie die waters..... Wie sal belangstel in hierdie tipe "trolls" beanies vir die winter vir hul kleinding / kleinkinders?

Oulikste speelding!
02/02/2017

Oulikste speelding!

Address

Vereeniging
1939

Telephone

0762182585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hekel Tiekel Piekel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share