Luna - handmade by Annie

Luna - handmade by Annie Luna sells unique tablecloths - handmade with love. Assorted cookies - also handmade with love.

Bestelling van n ouma vir haar kleinseun se koek verkoping. Sjuuuut, niemand hoef te weet nie 😆
29/07/2025

Bestelling van n ouma vir haar kleinseun se koek verkoping. Sjuuuut, niemand hoef te weet nie 😆

Soms maak jy net ietsie omdat dit lekker is! Nog soy wax oppad vir verder speel!
21/07/2025

Soms maak jy net ietsie omdat dit lekker is! Nog soy wax oppad vir verder speel!

Fudge bestelling. :)
21/07/2025

Fudge bestelling. :)

NUUT!! Anys beskuit. R70 per pakkie, 16 stukke (let wel, stukke nie stukkies. Hierdie is lekker groot!) Ook beskikbaar i...
03/07/2025

NUUT!! Anys beskuit. R70 per pakkie, 16 stukke (let wel, stukke nie stukkies. Hierdie is lekker groot!) Ook beskikbaar in emmertjies.

21/05/2025
Nog n bestelling done and dusted. Hawermout koekies @ R45 per pakkie. Heerlik as n peuselhappie!
16/05/2025

Nog n bestelling done and dusted.
Hawermout koekies @ R45 per pakkie. Heerlik as n peuselhappie!

My kliente se nuwe gunsteling. R65 per pakkie of R200 per emmertjie.
12/05/2025

My kliente se nuwe gunsteling. R65 per pakkie of R200 per emmertjie.

Gelukkige moedersdag. Decor vir club gedoen en nou kan ek ontspan. Hoop julle mamma's word vrot bederf vandag!
11/05/2025

Gelukkige moedersdag. Decor vir club gedoen en nou kan ek ontspan. Hoop julle mamma's word vrot bederf vandag!

Moedersdag koekies
07/05/2025

Moedersdag koekies

Nog n bestelling done and dusted. Vla koekies R45 vir 400 gram
07/05/2025

Nog n bestelling done and dusted. Vla koekies R45 vir 400 gram

Address

Vanderbijlpark

Telephone

+27795184758

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Luna - handmade by Annie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Luna - handmade by Annie:

Share

Category