Sweet Little Things Tuisnywerheid

Sweet Little Things Tuisnywerheid Heerlike Tuisgebak teen bekostigbare pryse sowel as bak items ,platter borde ,muffin mix ,sprinkles

Pre orders available
03/09/2026

Pre orders available

Onthou ons lente mark more 4 sept en Saterdag 5 SeptLekker baie stalletjies 072 354 7699Share asb
03/09/2026

Onthou ons lente mark more 4 sept en Saterdag 5 Sept
Lekker baie stalletjies
072 354 7699
Share asb

🍦🎂 ROOMYSKOEK – DIE PERFEKTE VERJAARSDAG Bederf! 🎂🍦Hoekom kies tussen koek én roomys… as jy ALBEI kan hê? 😍🍨✨ Pragtig ve...
02/09/2026

🍦🎂 ROOMYSKOEK – DIE PERFEKTE VERJAARSDAG Bederf! 🎂🍦

Hoekom kies tussen koek én roomys… as jy ALBEI kan hê? 😍🍨
✨ Pragtig versier
🍦 Heerlike romerige roomys
🌸 Persoonlik volgens jou tema & kleur
🎀 Perfek vir enige verjaarsdag of spesiale geleentheid
’n Koek wat almal laat sê: WOW! 🤩
📲 Bestel joune: 072 354 7699
🌷 Sweet Little Things Tuisnywerheid

25 cm Strawberry Roomyskoek heerlik verby

Baie geluk aan ons getroue klient van die begin af hoop dit is ń fantastiese dag

🌸🎂 Vandag is ’n baie spesiale dag… 🎂🌸Terwyl die mooiste seisoen van die jaar begin en alles om ons weer nuwe lewe kry, v...
01/09/2026

🌸🎂 Vandag is ’n baie spesiale dag… 🎂🌸
Terwyl die mooiste seisoen van die jaar begin en alles om ons weer nuwe lewe kry, vier ek vandag ook ’n nuwe jaar van my eie lewe. 🌷☀️💕
Ek voel vandag ongelooflik dankbaar… dankbaar vir nog ’n jaar, vir my familie en vriende, vir elke mooi herinnering en vir elke persoon wat deel is van my reis. ❤️
Sweet Little Things Tuisnywerheid is vir my meer as net ’n klein besigheid – dit is ’n stukkie van my hart. 🧁💕 Elke bestelling, elke kliënt, elke boodskap en elke bietjie ondersteuning beteken vir my so baie. Dankie dat julle my droom ondersteun en saam met my op hierdie mooi reis stap. 🌸
So vandag vier ek nie net my verjaarsdag nie, maar ook die liefde, ondersteuning en mooi mense wat my lewe so spesiaal maak. 🥹❤️
Mag hierdie nuwe jaar vir my en vir elkeen van julle gevul wees met liefde, vrede, geluk, nuwe geleenthede en baie mooi herinneringe. 🌷✨
Dankie dat julle deel is van my storie. Dankie dat julle my ondersteun. Dankie dat julle my dag en my hart so spesiaal maak. ❤️
Met baie liefde en dankbaarheid,
Die trotse en dankbare eienaar van Sweet Little Things Tuisnywerheid 🌸🩷🎂

01/09/2026
Nie geweet wat om te maak om te eet die naweek nie We got you !Pre orders welcome 072 354 7699
01/09/2026

Nie geweet wat om te maak om te eet die naweek nie

We got you !

Pre orders welcome

072 354 7699

Oulike geskenkies beskikbaar vir daardie werkers wat so groot deel uit maak van die sukses van elke besigheid 072 354 76...
31/08/2026

Oulike geskenkies beskikbaar vir daardie werkers wat so groot deel uit maak van die sukses van elke besigheid

072 354 7699

Super exciting 4 de en 5de September is ons lente mark reg voor die winkelShop no.6 Vivaldi straat Vanderbijlpark by die...
26/08/2026

Super exciting 4 de en 5de September is ons lente mark reg voor die winkel

Shop no.6 Vivaldi straat Vanderbijlpark by die Saamtrek gebou reg lanks planet nails

We are going to have a cake bar

How it works
Pick your cake flavor
Pick your icing
Pick your topping
And ENJOY !!!

BRING DIE HELE GESIN

Loaded brownies
New york style cookies
Exciting nuwe flavors fudge

Diy kits vir die jonger geslag

Handgemaak

Groot verskeidenheid kos ( kan vooraf bespreek ook)
Corn dogs
Pannekoek
Pulled pork suprise
Cheese grillers
Boeries
Prego rolls
Rib rolls

Stoute koeksisters
Amazing mini swissrolls
Canolis

Spookasem

Kom geniet die dag saam met ons

072 354 7699

Address

Shop No. 6 Vivaldi Street Vanderbijlpark
Vanderbijlpark
1911

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 01:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sweet Little Things Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category