Kattak Koekies

Kattak Koekies A Variety of cookies home baked by a mother and two daughters for everyone to enjoy

08/03/2026
08/03/2026
Kom koop jou gunsteling Kattak Koekies by die Kalahari Hartklop Fees - 28 Maart
08/03/2026

Kom koop jou gunsteling Kattak Koekies by die Kalahari Hartklop Fees - 28 Maart

Kattak se girls is weer kliphard aan die bak. Ons lewer môre af in Upington. Die volgende soorte is beskikbaar:KoffieVla...
12/02/2026

Kattak se girls is weer kliphard aan die bak. Ons lewer môre af in Upington.

Die volgende soorte is beskikbaar:
Koffie
Vla
Gemmer
Salted Caramel
Salted Choc Chip
Soentjies
Cowboy
Milo
Griekse balletjies

500g-pakkie R95
200g-pakkie R42

WhatsApp bestellings na 0840168900

Hierdie is ons laaste stop vir 2025. Kom maak vir oulaas ‘n draai en kry jou vakansie koekies  En doen sommer jou Kers i...
11/12/2025

Hierdie is ons laaste stop vir 2025. Kom maak vir oulaas ‘n draai en kry jou vakansie koekies En doen sommer jou Kers inkopies by Aitsa - daar is die mooiste goed!!

09/12/2025

Julle!! Ons koekies voorraad is baaaie laag. Dis moeilik om te glo want ons het verskriklik baie koekies gebak. Maar dit het nou tot gevolg dat ons ons tydjie by Kalahari Mall moes kortknip. Baie dankie vir elke dierbare persoon wat ons daar kom ondersteun het. Ons hoop die van julle wat ons opwip winkel daar misgeloop het, sal Vrydag ‘n draai kom maak by Aitsa en vir oulaas julle koekieblikke kom vol maak



Kattak Koekies loop die land vol!  Vertel bietjie vir ons waar jy die vakansie jou Kattak Koekies eet.  Of nog beter nee...
08/12/2025

Kattak Koekies loop die land vol! Vertel bietjie vir ons waar jy die vakansie jou Kattak Koekies eet. Of nog beter neem ‘n foto en tag ons. 🍪💛


En daar het ons 100 followers!!!  Dankie julle!!! 🙏🤗🎉
07/12/2025

En daar het ons 100 followers!!! Dankie julle!!! 🙏🤗🎉

Address

Upington

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kattak Koekies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share