FynProe - Tuisgebak

FynProe - Tuisgebak FynProe spog met die lekkerste tuisgebak wat jou mond sal laat water. Ons bak met liefde en net die

‼️R59.99 - FynProe - Tuisgebak se heerlike Karringmelk Beskuit(500g). Perfek vir n winter bederf. Bestel joune vandag☕️☎...
24/06/2025

‼️R59.99 - FynProe - Tuisgebak se heerlike Karringmelk Beskuit(500g). Perfek vir n winter bederf. Bestel joune vandag☕️☎️0829716800

Perfekte geskenk vir MOEDERSDAG!Bederf haar met hierdie heerlike tuisgebakte karringmelk & gesondheids beskuit. Koop jou...
02/05/2022

Perfekte geskenk vir MOEDERSDAG!
Bederf haar met hierdie heerlike tuisgebakte karringmelk & gesondheids beskuit. Koop joune by Maritz Fashion in Upington of plaas n bestelling per whatsapp( 0829716800).

30/06/2021

Goeie dag almal

Ons moet vanaf 1 Julie 2021 aan die bepalings van die POPIA Wet voldoen.

Die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting, Wet 4 van 2013 (“POPIA”), vereis dat die administrateurs van hierdie groep u toestemming moet verkry om deel te wees. As sodanig word u hiermee in kennis gestel dat u geregtig is om toestemming te weier en u reg uit te oefen deur hierdie groep te verlaat.

As u verkies om in hierdie groep te bly, word dit aanvaar dat u ingestem het en toestemming verleen het om deel te wees van die groep en dat u onderneem om alle persoonlike inligting van ander groeplede as vertroulik te beskou en nie te gebruik sonder die nodige toestemming van daardie party nie.

Dit gaan basies oor 2 dinge:
*Eerstens* dat dit u vrye keuse moet wees en bly om aan hierdie groep te behoort; _EN_
*Tweedens* dat u nie die inligting van iemand op die groep aan enige iemand anders sonder toestemming van daardie persoon mag verskaf nie.

Dit was nog altyd enige iemand se vrye reg om aan 'n whatsapp groep te behoort _OF_ dit te verlaat, as u nie meer deel daarvan wil wees nie.

Groete en mooi dag.

30/06/2021

Ek gee nie toestemming aan Facebook of enige entiteite wat verband hou met Facebook om my foto's, inligting, boodskappe of plasings, beide verlede en toekomstige, te gebruik nie. Met hierdie verklaring gee ek kennis aan Facebook: dit is streng verbode om enige ander aksie teen my bekend te maak, te kopieer, te versprei of te neem op grond van hierdie profiel en / of die inhoud daarvan. Die oortreding van privaatheid kan gestraf word deur die wet.

EK Gee Facebook NIE PERMISSIE OM ENIGIETS VAN MY TE DEEL NIE, WAT EK OP HUL WERF GESIT HET, FOTO'S, huidige OF vorige PLASINGS, FOONNOMMERS OF E-POSSE. ABSOLUUT NIKS KAN GEBRUIK WORD IN ENIGE VORM SONDER MY GESKREWE TOESTEMMING OF VERBALE KONSENT NIE.

11/03/2021
Tradisionele Vrugtekoek gereed vir die Kerstyd. Heerlik klam & geurig! Bestel joune vandag vir slegs R150 elk. Kontak: (...
05/11/2020

Tradisionele Vrugtekoek gereed vir die Kerstyd. Heerlik klam & geurig! Bestel joune vandag vir slegs R150 elk. Kontak: ( 0829716800)

Die BESTE KOEKSISTERS in Upington! Met elke kraakvars happie sal die soetigheid in jou mond smelt en jou laat wens vir n...
03/11/2020

Die BESTE KOEKSISTERS in Upington! Met elke kraakvars happie sal die soetigheid in jou mond smelt en jou laat wens vir nog enetjie!
Bestel vandag - (0829716800)
R45 per dosyn.

Koffie Koekies - (500g @ R50)Dit bly een van die gunstelinge om die koffietafel; winter of somer. Bestel joune vandag! (...
01/11/2020

Koffie Koekies - (500g @ R50)
Dit bly een van die gunstelinge om die koffietafel; winter of somer. Bestel joune vandag! ( 0829716800)

Heerlike FynProe Fudge wat jou met elke happie nostalgies sal laat verlang na die dae van kind wees. Bestel gerus vir jo...
25/10/2020

Heerlike FynProe Fudge wat jou met elke happie nostalgies sal laat verlang na die dae van kind wees. Bestel gerus vir jou huis of gee dit as ń bederf vir iemand spesiaal. (Kontak: 0829716800)

* BESTEL VANDAG* -  ( WHATSAPP: 0829716800)FynProe spog met lip lekker tuisgemaakte produkte wat jou mond laat water. Be...
22/10/2020

* BESTEL VANDAG* - ( WHATSAPP: 0829716800)
FynProe spog met lip lekker tuisgemaakte produkte wat jou mond laat water. Begin solank die blikke vol maak vir die Kerstyd!

* BESTEL VANDAG *Die heerlikste klein koekies om jou koppie koffie te bederf. Whatsapp jou bestelling na ( 0829716800 )....
20/10/2020

* BESTEL VANDAG *
Die heerlikste klein koekies om jou koppie koffie te bederf. Whatsapp jou bestelling na ( 0829716800 ).

* Gemmer Koekies ( 500g) - R50
* Lemoen Koekies ( 500g) - R50
* Gemmer & Lemoen Gemeng ( 500g) - R50

Address

13, 2nd Avenue, Oosterville
Upington

Telephone

+27829716800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FynProe - Tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category