Philíppe's Vars Gebak

Philíppe's Vars Gebak Ina Lubbe -in haar plaaskombuis, bak sy met passie en BAIE liefde.

Vars Uit die Kombuis van Philíppe's Vars Gebak •• Koek van die Dag •• 𝗗𝗼𝗻𝗸𝗲𝗿 𝗦𝗷𝗼𝗸𝗼𝗹𝗮𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗲𝗸! 🍫 🥮Kom Geniet ń Heerlike Ko...
18/05/2026

Vars Uit die Kombuis van Philíppe's Vars Gebak
•• Koek van die Dag ••

𝗗𝗼𝗻𝗸𝗲𝗿 𝗦𝗷𝗼𝗸𝗼𝗹𝗮𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗲𝗸! 🍫 🥮

Kom Geniet ń Heerlike Koppie Koffie & ń Lekker Sny koek By The Coffee Shop At Mediclinic Upington !
Jy Hoef Nie In Die Hospitaal Te Wees Nie, Ons Is Oop Vir Die Publiek! •• ☕🍰🥰

🌸 Moedersdag 🌸Aan elke ma, ouma, bonusma en moederfiguur – dankie vir die liefde, omgee en opoffering wat julle elke dag...
10/05/2026

🌸 Moedersdag 🌸
Aan elke ma, ouma, bonusma en moederfiguur – dankie vir die liefde, omgee en opoffering wat julle elke dag gee. 💛

Vandag vier ons die vroue wat huise warm maak, harte vol liefde hou en altyd sorg dat daar iets lekkers op die tafel is. ☕🍰

Mag jou dag gevul wees met liefde, lag en iets soets saam met die mense wat jou die liefste het.
Met liefde,
Philíppe's Vars Gebak 💐

Vars Uit die Kombuis van Philíppe's Vars Gebak•• Koek van die Dag •• 𝗦𝘂𝘂𝗿𝗹𝗲𝗺𝗼𝗲𝗻 𝗠𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴𝘂𝗲! 🍋 🥮Kom Geniet ń Heerlike Koppi...
04/05/2026

Vars Uit die Kombuis van Philíppe's Vars Gebak
•• Koek van die Dag ••

𝗦𝘂𝘂𝗿𝗹𝗲𝗺𝗼𝗲𝗻 𝗠𝗲𝗿𝗶𝗻𝗴𝘂𝗲! 🍋 🥮

Kom Geniet ń Heerlike Koppie Koffie & ń Lekker Sny Meringue By The Coffee Shop At Mediclinic Upington !
Jy Hoef Nie In Die Hospitaal Te Wees Nie, Ons Is Oop Vir Die Publiek! •• ☕🍰🥰

💙🎉 ONS BLOU KOEK WENNER IS… 🎉💙In samewerking met Mev Noord-Kaap 2026 Toks Bosman  🌟 vier ons nie net ’n wenner nie… maar...
04/05/2026

💙🎉 ONS BLOU KOEK WENNER IS… 🎉💙
In samewerking met Mev Noord-Kaap 2026 Toks Bosman 🌟 vier ons nie net ’n wenner nie… maar ook ’n wonderlike saak – 💙
👏 BAIE GELUK Carla Scholtz Vd Colff ! 👏
Jy wen ons spesiale Blou Koek 🎂💙
✨ Met liefde gebak deur Philíppe's Vars Gebak
✨ Met ’n hart vir die gemeenskap
💛 Dankie aan elkeen wat deelgeneem het en saam met ons hierdie saak ondersteun het – dit beteken meer as wat julle besef!
🌈 Hou aan om liefde, begrip en ondersteuning te wys

Mr & Miss / Mrs Northern Cape Provincial Pageant

🎉🏆 ONS WENNER IS… 🏆🎉Baie geluk aan Joline Crafford 😍👏Jy is die gelukkige wenner van ons warm meal hamper 🔥🍲🥟 6x pasteitj...
01/05/2026

🎉🏆 ONS WENNER IS… 🏆🎉
Baie geluk aan Joline Crafford 😍👏
Jy is die gelukkige wenner van ons warm meal hamper 🔥🍲
🥟 6x pasteitjies
🍛 Kerrie & rys
🍮 Malva poeding
💛 Baie dankie aan almal wat deelgeneem het – ons waardeer julle ondersteuning ongelooflik baie!
👀 Hou ons blad dop… nog lekker kompetisies oppad!

Vars Uit die Kombuis van Philíppe's Vars Gebak •• Koek van die Dag ••  𝗦𝗷𝗼𝗸𝗼𝗹𝗮𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗲𝗸! 🍫 🥮Kom Geniet ń Heerlike Koppie K...
30/04/2026

Vars Uit die Kombuis van Philíppe's Vars Gebak
•• Koek van die Dag ••

𝗦𝗷𝗼𝗸𝗼𝗹𝗮𝗱𝗲 𝗞𝗼𝗲𝗸! 🍫 🥮

Kom Geniet ń Heerlike Koppie Koffie & ń Lekker Sny koek By The Coffee Shop At Mediclinic Upington !
Jy Hoef Nie In Die Hospitaal Te Wees Nie, Ons Is Oop Vir Die Publiek! •• ☕🍰🥰

Vars gebak elke dag by Philíppe's Vars Gebak  ❤️Beskuit wat jy sal wil oor en oor koop!👉 Bestel joune nou ! 082 376 5586...
28/04/2026

Vars gebak elke dag by Philíppe's Vars Gebak ❤️
Beskuit wat jy sal wil oor en oor koop!
👉 Bestel joune nou ! 082 376 5586
🛻Aflewering elke Donderdag

Ons pasteitjies bly ’n gunsteling 🔥Perfek vir deel of vinnige happie of selfs kosblik!📲 Plaas jou bestelling nou! 082 37...
27/04/2026

Ons pasteitjies bly ’n gunsteling 🔥
Perfek vir deel of vinnige happie of selfs kosblik!
📲 Plaas jou bestelling nou! 082 376 5586
🛻Aflewering elke Donderdag

Laat ons vir jou kook 😉Kerrie & rys vir daardie aande wat jy nie tyd het nie!📞 Plaas jou bestelling!  082 376 5586 🛻 Afl...
25/04/2026

Laat ons vir jou kook 😉
Kerrie & rys vir daardie aande wat jy nie tyd het nie!
📞 Plaas jou bestelling! 082 376 5586
🛻 Aflewering elke Donderdag

Dis Vrydag… en jy verdien ’n maalvleis jaffel 🔥Kraasvars buite, sappig binne 🤤👉 Plaas jou bestelling nou!🛻Aflewering elk...
24/04/2026

Dis Vrydag… en jy verdien ’n maalvleis jaffel 🔥
Kraasvars buite, sappig binne 🤤
👉 Plaas jou bestelling nou!
🛻Aflewering elke Donderdag

Address

Upington

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27823765586

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Philíppe's Vars Gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share