Droom Tuisgebak en handgemaakte artikels vir kinderkamers. Gemaak op bestelling volgens jou tema. Ek wou nog altyd 'n boervrou wees.

Vir my kan 'n boervrou kook, bak, inle en konfyt maak en natuurlik, naald- en handwerk doen. Van kleins af het hierdie 'crafts' my geinteresseer en ek het alles wat ek kon van my ma en oumas geleer. Nou is ek nog nie 'n boer se vrou nie, my man werk nog hieraan, maar ek is in die bevoorregte posisie om my gunsteling tydverdrywe my 'werk' te kan noem.

Address

Uniondale
6460

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Droom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Droom:

Shortcuts

Share

Category