03/11/2024
Kameelperde het 'n baie spesiale plek in ons harte! Hierdie outjie het besluit om 'in te loer' vir die spesiale geleentheid.
Dankie Christine Taljaard-Krugell vir die ondersteuning.
Bespreek so gou moontlik jou plekkie op ons kalender! Beperkte hoeveelheid koekies kan per week gebak word agv die tydsame proses van die versiering van die koekies. Elke koekie word met ekstra liefde van 'scratch' af gebak, ontwerp, versier en verpak.