Springbok Koeksisters Bakkery

Springbok Koeksisters Bakkery GESLUIT - Handgemaakte tradisionele gedraaide koeksisters. Ons is n familie besigheid gestig in 1965 deur my oupa en ouma, Ernst en Icy Kotzé.

My ma, Marita van Deventer, saam met my pa, Jan van Deventer het in 2000 die bestuur van die Winkel oorgeneem. Met Covid-19 in Junie 2021, moes Izelle Uys, hulle dogter, die bestuur van die Bakkery oorneem. Vandag bak ons nog steeds na 56 jaar hand gemaakte, tradisionele, gedraaide koeksisters in twee grotes: groot (+- 15cm) en klein / cocktails (+- 6cm).

09/01/2024
Hierdie is die storie van my boetie Gerco van Deventer. Bid dat hierdie hartseer amper verby is.
26/04/2023

Hierdie is die storie van my boetie Gerco van Deventer. Bid dat hierdie hartseer amper verby is.

Ons het hierdie op 20 Maary 2023 ontvang - baie goeie nuus.
28/03/2023

Ons het hierdie op 20 Maary 2023 ontvang - baie goeie nuus.

“Exclusive Follow-Up: A leaked video featuring South African hostage Gerco Van Deventer has recently surfaced and is believed to be intended for al-Qaeda’s propaganda channels in Mali at a JNIM location (al-Qaeda terrorists in Mali). The two-day-old clip shows Mr. Deventer…”

Help ons om vir Gerco by die huis te kry.
28/03/2023

Help ons om vir Gerco by die huis te kry.

Gerco van Deventer, South African born paramedic, husband and father of three is currently held hostage by unknown Libyan factions. For the past 531 days we

20/01/2023

18/12/2022

𝐃𝐢𝐞 𝐒𝐥𝐚𝐠 𝐯𝐚𝐧 𝐁𝐥𝐨𝐞𝐝𝐫𝐢𝐯𝐢𝐞𝐫
𝐃𝐢𝐞 𝐆𝐫𝐨𝐨𝐭 𝐓𝐫𝐞𝐤 𝐆𝐞𝐝𝐞𝐧𝐤𝐝𝐚𝐠𝐛𝐨𝐞𝐤, 𝟏𝟖𝟑𝟖–𝟏𝟗𝟖𝟖

Vroegoggend op Sondag, 16 Desember 1838 het 12 500 Zoeloekrygers die een aanval na die ander teen die Voortrekkerlaer by die huidige Bloedrivier geloods. Na twee uur van hewige gevegte het Andries Pretorius en sy ruiters uitgestorm en die vyand met geweervuur gepeper. Twee keer is die Voortrekkers teruggedryf voordat die Zoeloes op vlug geslaan het. Drieduisend van die Zoeloe-impies het gesneuwel, terwyl slegs drie Voortrekkers, onder andere Pretorius, lig gewond is. Die Voortrekkers se gebede is verhoor en Geloftedag het ’n besondere betekenis vir die Afrikaner.

Bron: 𝐷𝑖𝑒 𝐺𝑟𝑜𝑜𝑡 𝑇𝑟𝑒𝑘 𝐺𝑒𝑑𝑒𝑛𝑘𝑑𝑎𝑔𝑏𝑜𝑒𝑘, 1838–1988. 1987. Pretoria: De Jager-HAUM Uitgewers.

04/12/2022

Our new coins for South Africa 🇿🇦 in 2023.

01/12/2022

Address

Pretoria
0117

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Springbok Koeksisters Bakkery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Springbok Koeksisters Bakkery:

Share