Bea's Eg Suid-Afrikaanse tuisgebakte produkte.

- Betalings op bestelling.
- Bestellings wat voor 12uur geplaas word sal voor 10 uur die volgende dag reg wees.

CRUNCHIES 12 vir R25JODETERT (vlatert) 13 x 23cm vir R60 Whatsapp 0832319292 vir bestellings! πŸŒ»πŸ’›
03/08/2020

CRUNCHIES 12 vir R25
JODETERT (vlatert) 13 x 23cm vir R60

Whatsapp 0832319292 vir bestellings! πŸŒ»πŸ’›

Jodetert Groot genoeg vir 2 tot 4 menseR60Palmiers / Perde hoefies 12 vir R25Oats koekies / Crunchies 12 vir R25 Whatsap...
29/07/2020

Jodetert
Groot genoeg vir 2 tot 4 mense
R60

Palmiers / Perde hoefies
12 vir R25

Oats koekies / Crunchies
12 vir R25

Whatsapp 0832319292 vir bestellings! πŸ’›

Palmiers / perde hoefies / olifant oortjies12 x R25Whatsapp 0832319292 vir bestellings. Bak vars vir elke Vrydag! 🌻
16/06/2020

Palmiers / perde hoefies / olifant oortjies

12 x R25

Whatsapp 0832319292 vir bestellings.
Bak vars vir elke Vrydag! 🌻

AMARULA CUPCAKES spesiaal vir VADERSDAG! R65 vir 6Bestel gerus by 0832319292 🌻
15/06/2020

AMARULA CUPCAKES spesiaal vir VADERSDAG!

R65 vir 6

Bestel gerus by 0832319292 🌻

Bea's bak weer vir die feestyd! Eerste afhaal datum is 29 Nov, daarna sal dit elke Vrydag wees tot Kersfees. Koekies:Gem...
05/11/2019

Bea's bak weer vir die feestyd!

Eerste afhaal datum is 29 Nov, daarna sal dit elke Vrydag wees tot Kersfees.

Koekies:
Gemmer R80/kg
Kondensmelk R80/kg
Vla R85/kg
Oats R90/kg
Grondboontjiebotter R85/kg
Sjokoladesplinter R85/kg
Spesery R90/kg
Gemeng R85/kg

Beskuit (alles 500g)
Neut & Bosbessie R75
Karringmelk R50
Muesli & Saad R65
Sjokoladesplinter R55
All Bran R60

Glas bottels Fudge R50

Rissie Sous R55

Bestellings kan julle whatsapp na 0832319292 πŸŒ»πŸ’›

CUPCAKES vir die naweek. 6 van die lekkerste cupcakes vir R50. Jou keuse van Choc Mint, Choc Caramel of Kit Kat! Bestel ...
13/08/2019

CUPCAKES vir die naweek.
6 van die lekkerste cupcakes vir R50.

Jou keuse van Choc Mint, Choc Caramel of Kit Kat!

Bestel by 0832319292 voor 12:00 Donderdag 🌻

28/07/2019

MΓ΄re Thabazimbi!
Ons het nog skou voorraad wat ons die week teen skou pryse gaan verkoop!
Beskuit:
Karringmelk R50
Sjokoladesplinter R55
Muesli & Saad R65
Volgraan R60
All-bran R60
Neute & bosbessie (cranberries) R75

Koekies:
Kondensmelk R50
Gemmer R50
Grondboontjiebotter R50
Crunchies (hawermout) R25
Unicorn Kisses R30
GROOT splinter koekie (wit of melk sjokolade) R25

Botteltjies fudge R45

Konfyt:
Aarbei R45
Bloubessie R45
Gemengde bessie R45

Rissie sous: R55

Julle kan jul bestelling whatsapp na 0832319292 en dan kan ons reël vir afhaal van produkte 🌻

LAASTE DAG VAN DIE SKOU! Kom kry gou die laaste lekker eetgoedjies voor dit uitverkoop! Alles by die beste tuisnywerheid...
27/07/2019

LAASTE DAG VAN DIE SKOU!

Kom kry gou die laaste lekker eetgoedjies voor dit uitverkoop! Alles by die beste tuisnywerheid stalletjie πŸ˜πŸ’–
Lekkerste in die bosveld.
Karringmelk, neut & bosbessie, volgaan, sjokoladesplinter, muesli & saad en all bran beskuit.
Vla, kondensmelk, gemmer, hawermout en grondboontjiebotterkoekies.
"Unicorn kisses" en Groot splinter koekies vir die kinders. Dadelblokkies.
Fudge in blokkies, fudge in 'n botteltjie.
Die lekkerste konfyt en rissie sous.

En die héél lekkerste cupcakes suid van die ewenaar!

Baie dankie Thabazimbi. Julle ondersteuning word so baie wardeer. Dit is 'n groot voorreg.
26/07/2019

Baie dankie Thabazimbi. Julle ondersteuning word so baie wardeer. Dit is 'n groot voorreg.

Al die lekker dinge beskikbaar by Bea's se stalletjie in die Pondok saal!
25/07/2019

Al die lekker dinge beskikbaar by Bea's se stalletjie in die Pondok saal!

Address

Frikkie Meyer Straat 15
Thabazimbi
0387

Opening Hours

Monday 10:00 - 17:00
Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00

Telephone

+27 83 768 5055

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bea's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share