La Vie En Rose Catering

La Vie En Rose Catering Fresh, Fast, delicious food prepared by myself daily. Making food is not a job for me. I'm passionate about cooking good food for my customers to enjoy

08/03/2018

Dankie Darryl en Amanda. Ek was lanklaas so geinspireer om vir mense te kook. Julle maak my smile en opstaan met hoe kan my liefde julle happy maak.

08/03/2018

La Vie en Rose catering doen nog steeds aandetes. Ek werk nou vanaf my huis en lewer daagliks af in Tbz. Ons etes is R50 per bord plus aflewering. Dan maak ons ook etes vir studente wat R35 per ete is wat gevries kan word. Julle kan ook koeke, cupcakes bestel by 0615385505

26/02/2018

Double Chocolate Redvelvet Cupcakes, Carrot Cupcakes, Mint Chocolate mousse cupcakes. Brownies. Melkkoek. Hoender pasteie en Beef en groente pasteie by Pondok te koop.

Gaan jou kind volgende jaar Universiteit toe? Is jy as ma bekommerd oor wat hy/sy gaan eet? Ek maak al vir baie studente...
12/12/2017

Gaan jou kind volgende jaar Universiteit toe? Is jy as ma bekommerd oor wat hy/sy gaan eet? Ek maak al vir baie studente kos wat net gevried en warm gemaak word. Geen gemors kos. Kontak my v meer inligting by 0615385505 of email my by [email protected]

Nie lus om kos te maak nie? Ek maak aandetes 5 dae n week en lewer ook af. Ek maak ook kos in grootmaat vir kuier gaste ...
11/12/2017

Nie lus om kos te maak nie? Ek maak aandetes 5 dae n week en lewer ook af. Ek maak ook kos in grootmaat vir kuier gaste of enige funksie. Net die beste kwaliteit produkte en vleis word gebruik. Kontak my by 0615385505

Onthou om betyds julle platters te bestel v Oukersaand en Oujaarsaand. Nog net 1 week oor. Heerlik vars voorbereide plat...
11/12/2017

Onthou om betyds julle platters te bestel v Oukersaand en Oujaarsaand. Nog net 1 week oor. Heerlik vars voorbereide platter. Met die beste prys. Kontak my by 0615385505

Breek bietjie weg van die Traditionele Vrugte koek en Trifle vir Kersfees. Bestel ons Melkkoek, Wortelkoek,Sjokolade koe...
04/12/2017

Breek bietjie weg van die Traditionele Vrugte koek en Trifle vir Kersfees. Bestel ons Melkkoek, Wortelkoek,Sjokolade koek of ons beroemde Dubbel Chocolate Redvelvet cupcakes. Sjokolade Mousse Cupcakes os Wirtel cupcakes met die lekkerste icing. Kontak my by 0829492573 of 0615385505

Bestel vroegtydig kwaliteit platters vir Oukersaand en Oujaarsaand.  Kontak my by 061 538 5505.
02/12/2017

Bestel vroegtydig kwaliteit platters vir Oukersaand en Oujaarsaand. Kontak my by 061 538 5505.

17/10/2017

Ek is terug van vakansie af. Dankie aan Nicoleen, Sharon en Susan dat julle die winkel aan die gang gehou het. Wil julle herinner aan ons aandetes wat ons maak 5 dae n week. Ek lewer ook af. Platters, koeke en cupcakes kan ook bestel word. Dan maak ons ook Lasagne, Enige Pasteie vir 10 of meer mense. Ons doen ook funksies in die aand. Wat ookal jou behoefte is ons kan dit doen. Kontak ons gerus by 0829492573

Vars gebakte Koeke: Sjokolade Aero koek. Sjokolade neut koek .Oreo Koek. Platters. Sjokolade mousse cupcakes. Wortel en ...
25/08/2017

Vars gebakte Koeke: Sjokolade Aero koek. Sjokolade neut koek .Oreo Koek. Platters. Sjokolade mousse cupcakes. Wortel en Dubbel chocolate red velvet.
Quiche: Biltong en Savoury. Kom maak gerus n draai by ons Tuisnywerheid

04/08/2017

Vir jare het ek gebak om my man te help sorg vir ons gesin. Kos maak en bak gaan nie vir my oor die geld nie. As dit vir geld was was ek lankal toe. Dis my passie, my trots. Ek wil ander help. Hannelie bak vir my en ons het n Tuisnywerheid waarop ons trots is. Ons maak ook aandetes 5 dae n week en lewer af. Ons hou ook funksies in die aand. Cater vir enige funksie. Van Patrys se geskenke is ook in ons plek. Ons het nog rakspasie. As jy glo in excellence en jou produk is van hoogstaande gehalte kan jy my kom sien. Ons no is 0829492573. Groete Amor

Xstra Large eiers te koop teen R20pdosyn. Julle kan dit kom koop by die koffiewinkel vanaf more net na 2. Ons no is 0829...
02/08/2017

Xstra Large eiers te koop teen R20pdosyn. Julle kan dit kom koop by die koffiewinkel vanaf more net na 2. Ons no is 0829492573. Ons is in die Carpe Diem Sentrum oorkant dr's de K**k en naby Fnb.

Address

Carpe Diem Sentrum Rietbokstraat
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Telephone

0829492573

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when La Vie En Rose Catering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to La Vie En Rose Catering:

Share