Vars gebak Stilfontein

Vars gebak Stilfontein I am your "Cake lady" for fresh baking and platters. Whatsapp or phone Lorraine 0839669657 to order.

Paar foto's van eetgoed wat gemaak het in Mei maand.Paar van die eetgoed het ek vergeet om n̈ foto te neem
29/05/2026

Paar foto's van eetgoed wat gemaak het in Mei maand.
Paar van die eetgoed het ek vergeet om n̈ foto te neem

29/05/2026

Celebrating my 11th year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. πŸ™πŸ€—πŸŽ‰

Paar van April maand se gebak
02/05/2026

Paar van April maand se gebak

Van Maart maand se gebak
31/03/2026

Van Maart maand se gebak

Van die eetgoed gemaak in Februarie maand
01/03/2026

Van die eetgoed gemaak in Februarie maand

My stalletjie vandag Alles was uitverkoop. πŸ˜„Baie dankie vir al die ondersteuning! πŸ’šEk sal weer volgende week uitstal.Nee...
21/02/2026

My stalletjie vandag
Alles was uitverkoop. πŸ˜„

Baie dankie vir al die ondersteuning! πŸ’š
Ek sal weer volgende week uitstal.
Neem reeds vooraf bestellings om teleurstelling te voorkom.

πŸ’š WhatApp 083 966 9657

Sien julle dan volgende week Saterdag 28ste Februarie by Eden garden center mark.

🌿✨ GROOT OPWINDING! ✨🌿Raai wie is weer Saterdag by Eden Garden Centre Mark? 🀩Ek sal daar wees van 09:00 – 13:00 met:πŸ’š Al...
20/02/2026

🌿✨ GROOT OPWINDING! ✨🌿
Raai wie is weer Saterdag by Eden Garden Centre Mark? 🀩
Ek sal daar wees van 09:00 – 13:00 met:
πŸ’š Aloe ferox produkte
🧁 Vars gebakte lekkernye
πŸ₯§ Melktert, hertzoggies, cupcakes, vleispasteitjies en nog meer!
Alles vars, alles met liefde gemaak ❀️
Kom kuier, bring ’n vriendin saam en maak dit ’n lekker oggend uit! πŸŒΏβ˜€οΈ
Ek kan nie wag om julle te sien nie!
Lorraine πŸ’š
WhatApp 083 966 9657 vir meer inligting

Ek verkoop Cupcakes , klein Melktertjies,  Ystervarkies, Vleispasteitjies en malva poedings elke Saterdag Februarie by E...
01/02/2026

Ek verkoop Cupcakes , klein Melktertjies, Ystervarkies, Vleispasteitjies en malva poedings elke Saterdag Februarie by Eden market.
Vind my by die Aloe Ferox Stalletjie
Vir Navrae WhatApp 083 966 9657

Net n̈ paar van Januarie maand bestellings gemaak.WhatApp 083 966 9657
30/01/2026

Net n̈ paar van Januarie maand
bestellings gemaak.

WhatApp 083 966 9657

Paar van die Kersfees platters foto's. Baie dankie vir julle ondersteuning
26/12/2025

Paar van die Kersfees platters foto's.
Baie dankie vir julle ondersteuning

Address

16 Cilliers Street
Stilfontein
2551

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 22:00

Telephone

+27839669657

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vars gebak Stilfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vars gebak Stilfontein:

Share

Category