Liefie se Kombuis

Liefie se Kombuis Liefie se Kombuis bak tuisgebakte tradisionele koekies en beskuit. Nou is daar geen verskoning hoekom die koekieblik nie altyd vol kan bly.

Kom, Kom kry gou jou soutkoekies en lepelsteeltjies vir die naweek.  Kry sommer beskuit en koekies vir die jongspan alle...
28/03/2024

Kom, Kom kry gou jou soutkoekies en lepelsteeltjies vir die naweek. Kry sommer beskuit en koekies vir die jongspan alles by Liefie se kombuis.

Kom kry jou lepelsteeltjies more by die brugmark.
26/03/2024

Kom kry jou lepelsteeltjies more by die brugmark.

As gevolg van reen sal die lepelsteeltjies en sout kaas koekies vanaf vanmiddag by Spar beskikbaar wees. Liefie se koeki...
09/12/2023

As gevolg van reen sal die lepelsteeltjies en sout kaas koekies vanaf vanmiddag by Spar beskikbaar wees. Liefie se koekies is by Spar beskikbaar asook kan ek gekontak word by 0832167414 vir Bestellings.

27/01/2023

Stilbaai Brugmark has something for everyone. Visit every Saturday and enjoy something to eat and drink and so much more! πŸ˜β˜•οΈ

27/01/2023
27/01/2023
27/01/2023

Sien julle by Stilbaai Brugmark mΓ΄re! πŸ˜πŸ˜πŸ˜‰

27/01/2023

# Perspective on Fashion. # Escape the ordinary. # Style yourself differently.

27/01/2023

Curry Etc and Stilbaai Take Aways. All Products are Freshly Homemade.

27/01/2023

Come rain or shine, we will be at our post, ready to serve you the most decadent Gluten Free treats!

Available at the Oh My Gluten-Free Stall at the Stilbaai Brugmark, Stall 4 every Saturday from 09h00 to 14h00. See you there!!!

Dankie vir kuier Stilbaai Sakekamer
04/07/2022

Dankie vir kuier Stilbaai Sakekamer

Address

Stilbaai
6674

Opening Hours

Monday 09:30 - 17:00
Tuesday 09:30 - 17:00
Wednesday 09:30 - 17:00
Thursday 09:30 - 17:00
Friday 09:30 - 17:00
Saturday 09:30 - 12:30

Telephone

+27832167414

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liefie se Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share