Terry's Treats

Call Directions Contact the business

Terry's Treats CoA Nr: 1758135. Heerlike Vars Tuisgebak. Spesialiseer in die maak van Platters vir enige geleenthei

Amanda Breytenbach
30/12/2024

Amanda Breytenbach

The 7 best fertilizers for your tomatoes – they will grow like never before πŸ…πŸ’¬πŸ‘‡

27/12/2024
Amanda Breytenbach
20/12/2024

Amanda Breytenbach

24/03/2024

Dear Valued Terry's Treats Customers....

As we pause operations at Terry's Treats Stilbaai, we want to extend our deepest gratitude for your unwavering support and patronage. It is with a heavy heart that I have to announce the temporary closure of your favourite home-baker until further notice.

Please know that this decision was not made lightly. Our commitment to providing you with the finest baked goodies remains strong, and we are greatful for the opportunity to have served you. Your smiles, kind words, and shared moments have been the sweetest rewards of our journey.

During this period, we will not be taking or delivering orders, but we carry with us the cherished memories and experiences that you've helped create.

As I embark on a new adventure in Cape Town, please know that you are an integral part of the Terry's Treats family, and for that I am thankful.

Your understanding and support during this time mean the world to me!

With heartfelt thanks
Terry

Weer lekker besig gewees hierdie week!8x Heerlike platters gemaak, 66x kospakkies vir Laerskool Jacobsdal wat teen Laers...
16/03/2024

Weer lekker besig gewees hierdie week!

8x Heerlike platters gemaak, 66x kospakkies vir Laerskool Jacobsdal wat teen Laerskool Bertie Barnard sport gespeel het en ook 70x Vrugtestokkies voorberei.

Baie dankie vir almal se ondersteuning!




16/03/2024

WEN!!! πŸ€©πŸ˜πŸš‚ Wen 2 kaartjies om Saterdag, 23 Maart 2024 saam met ons op Jenny die stoomlokomotief in Hartenbos te gaan ry! 😁 Ons weet hoeveel mense wil so graag ry en toe besluit ons in samewerking met Southern Cape Railway om vir 2 mense GRATIS kaartjies te gee vir volgende Saterdag. Baie dankie vir die borg van hierdie prys! πŸ™

πŸ”Ή Hoe om deel te neem:

1. Druk "Like" op Cinematic Travel SA se Facebook-bladsy.
2. Share hierdie post.
3. Tag 5 mense in die kommentaarafdeling.
NB: Die wenner sal op Dinsdag, 19 Maart 2024 aangekondig word. Prys is slegs geldig op Saterdag, 23 Maart 2024. Ons sal wenner op Facebook kontak. Hou gerus ons blad dop. πŸ˜‰

Sterkte! 🀩😁

12/03/2024
Ek moes op BAIE kort kennisgewing 7x Platters en 'n Verjaarsdagkoek maak!Baie dankie vir die ondersteuning! Julle is die...
12/03/2024

Ek moes op BAIE kort kennisgewing 7x Platters en 'n Verjaarsdagkoek maak!

Baie dankie vir die ondersteuning! Julle is die rede hoekom ek lief is vir dit wat ek doen!

Terry




10/03/2024

Terry's Treats in Stilbaai is 'n tuisbakker waar jy die heerlikste tuisgebak en smullekker lekkernye kan kry. Ons spesialiseer in vars, handgemaakte gebak en platters vir enige geleentheid!

Hierdie is 'n HARTLIKE DANKIE aan elkeen wat vir my gestem het in die Stilbaai Sakekamer se Prestige Awards, en ook vir almal se ondersteuning die afgelope 3 jaar.

Julle ondersteuning beteken baie vir my, en ek waardeer dit opreg.

Mag ons saam voortgaan om die gemeenskap te dien en sukses te behaal!

Met dankbaarheid,
TERRY
(WHATSAPP 082 401 5831)

Address

19 Bergroos Drive
Stilbaai
6670

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:00
Tuesday 08:30 - 17:00
Wednesday 08:30 - 17:00
Thursday 08:30 - 17:00
Friday 08:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 17:00

Telephone

+27824015831

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Terry's Treats posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Terry's Treats:

Shortcuts

Share

Category