OUDE SPENS

OUDE SPENS DE OUDE SPENS IS PROVIDING OUR CUSTOMERS WITH QUALITY HOMEMADE CAKES AND TREATS YOU NAME IT WE MAKE

24/04/2014

Onthou De Oude Spens (15c Mbonani Mayisela, Standerton, 0727151120) verkoop vrydag 25 April (more) heerlike hamburgers en skyfies vir R20 plaas nou jou bestelling ek lewer af vanaf 12uur

03/04/2014

Onthou om De Oude Spens se stalletjie te kom ondersteun Saterdag by die boeremark, George Hofmeyer, Hoƫrskool, Standerton mark begin 8uur sien julle almal daar* lekker vars gebak en geskenke vir die hele gesin van klein - groot

31/03/2014

De Oude Spens (15c Mbonani Mayisela str, Standerton, 0727151120) verkoop woensdag 2 April Kerrie hoender jaffels vir R15 plaas vroegtydig jou bestelling

23/03/2014

De Oude Spens verkoop dinsdag 25 Maart 2014 lekker gebakte vis en skyfies (vis en chips) vir R30 bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom (15c Mbonani Mayisela, (aka andries pretorius str) Standerton, 0727151120)

11/03/2014

De Oude Spens verkoop vrydag die 14de Maart lekker kerrie en rys teen R25 plaas vroegtydig jou bestelling (15c Mbonani Mayisela str, (Andries pretorius str) Standerton) 0727151120 of [email protected] of bbm 25A1D663 of what's app

06/03/2014

As jy nog nie bestel het daar is nog tyd De Oude Spens verkoop vrydag 7 Maart 2014 boerewors rolle R18, kaaswors rolle R20 bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom (15c Mbonani Mayisela (Andries Pretorius) str, Standerton, langs Steve Tronics, 0727151120)

03/03/2014

De Oude Spens verkoop vrydag 7 Maart 2014 boerewors rolle R18, kaaswors rolle R20 bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom (15c Mbonani Mayisela (Andries Pretorius) str, Standerton, langs Steve Tronics, 0727151120)

03/03/2014

De Oude Spens gaan "lunch bokse" verkoop elke dag indien jy belangstel om die weeklikse spyskaart te ontvang comment met jou e-pos adres en ek stuur dit vir jou aan* (15c Mbonani Mayisela str, (andries pretorius str), Standerton, langs Steve Tronics 0727151120)

25/02/2014

De Oude Spens verkoop vrydag 28 Februarie lekker maalvleis vetkoeke vir R20 (Mbonani Mayisela str 16c, (Andries Pretorius str) 0727151120, langs steve tronics) plaas vroegtydig jou bestelling om teleurstelling te voorkom :)

22/02/2014

Kom maak 'n draai by De Oude Spens se lieflike "blom tuin" poeierkwassie het heerlike vla koekies, appelkoos koekies, kondensmelk koekies, honey crunch beskuit, karringmelk beskuit, anys beskuit, chocolade b***e, gemmerkoekies, koeksisters, hertzoggies, ingelegde produkte en meer Daisy het heerlike; cremora terte, gemmer koekies, Aster het heerlike crunchies, ystervarkies, snoep pakkies, pizzatjies, Leeubekkie het heerlike vanilla koeke, jaffels, vatkoekies met maalvleis, sjokolade koeke, Moya het die heerlikste fudge, katjiepiering se fudge uitmintend te veel om te noem kom loer! Die geskenke is vir klein tot groot* (15c Mbonani Mayisela str, (Andries Pretorius str) langs Steve tronics 0727151120)

18/02/2014

De Oude Spens verkoop vrydag die 21ste Februarie gevulde pannekoeke Tuna Mayo R18 en Maalvleis en Kaas R20 kaneelsuiker R4 ek lewer af vanaf 12uur vrydag (indien vroer kan dit so gereel word) moenie wag bestel dadelik om teleurstelling te voorkom bestellings sluit woensdag 17:00! (15c Mbonani Mayisela str, (ou andries pretorius str) langs steve tronics 0727151120)

06/02/2014

Ons winkel vandag 1 maand oop \=D/

Address

Standerton
2430

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

0727151120

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when OUDE SPENS posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to OUDE SPENS:

Share