Plaas Gebak.

Plaas Gebak. Ma en Dogter span wat lief is vir bak in ons plaas kombuis. Ons lewer gewoonlik elke Vrydag aan 4 instansies op Standerton af.

Ons bak 'n groot verskeidenheid klein koekies, beskuite, hertzoggies,boerbrode, Melkterte,'cupcakes' en koeke.

02/01/2023

Baie Dankie...🤗

Moet dit nie Misloop nie...Sien julle daar!
06/12/2022

Moet dit nie Misloop nie...
Sien julle daar!

28/11/2022
Die wag is verby...
10/11/2022

Die wag is verby...

Môre hou ons weer mark by Verblyden Slaghuis op Standerton...Kom loer gerus in... Daar sal vars melkterte, Boerbrood en ...
30/09/2022

Môre hou ons weer mark by Verblyden Slaghuis op Standerton...
Kom loer gerus in...
Daar sal vars melkterte, Boerbrood en Hertzoggies ook wees...
Sien julle daar...🍪😊

Verpakkings dae... Dis gewoonlik chaos maar elke koekie word met soveel liefde en aandag in elke pakkie gesit... net soo...
17/09/2022

Verpakkings dae...
Dis gewoonlik chaos maar elke koekie word met soveel liefde en aandag in elke pakkie gesit... net soos wat elke koekie met aandag en liefde gebak word...

Ons pakkies word verseël met n "heatsealer" om te verseker dat dit vir so lank as moontlik vars bly...

🍪

Plaas gebak gaan Saterdag by die Oppibult PlaasjuppieFees wees, kom loer gerus in vir heerlike vars gebakte koekies, bes...
22/08/2022

Plaas gebak gaan Saterdag by die Oppibult PlaasjuppieFees wees, kom loer gerus in vir heerlike vars gebakte koekies, beskuit, melktert, en sommer vele meer lekkerte.

Ons hoop dit was n baie geseënde dag vir elke liewe Pappa!Baie dankie vir elkeen se ondersteuning met ons vadersdag pakk...
19/06/2022

Ons hoop dit was n baie geseënde dag vir elke liewe Pappa!
Baie dankie vir elkeen se ondersteuning met ons vadersdag pakkies...
En baie dankie ook vir elkeen se positiewe terugvoer dit word opreg waardeer...

‼️Onthou Ons doen nou ook custom printing en geskenkies... (Soos die bekers en vele meer, hou die spasie dop😀)‼️

Heerlike Koekies, vars brood, beskuit, hertzoggies en melktert... Gaan kry vir jou!👍😄
03/06/2022

Heerlike Koekies, vars brood, beskuit, hertzoggies en melktert...
Gaan kry vir jou!👍😄

Ons Moedersdag pakkies was 'n "hit"  baie dankie vir almal se ondersteuning!Hou ons 'page' dop vir ons vadersdag pakkies...
15/05/2022

Ons Moedersdag pakkies was 'n "hit" baie dankie vir almal se ondersteuning!

Hou ons 'page' dop vir ons vadersdag pakkies wat binnekort bestel sal kan word...

Address

Standerton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Plaas Gebak. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Plaas Gebak.:

Share

Category