30/06/2024
Hi kan almal asb die post like
Ek neem deel aan Maak my 'n Miljoener en ons besoek StartWell Foundation se fabriek, een van Atterbury Trust se voedingsprojekte.
StartWell Foundation het 'n ongelooflike lekker en nutrient ryk ontbyt maaltyd ontwerp om
vir groeiende kinders 'n daaglikse maaltyd te bied wat al hul daaglikse nodige nutriente bevat. Saam beveg hulle Kindergroei belemmering.
Ek nooi jou uit om hierdie projek saam met my te ondersteun.
Gebruik my spesiale kode en koop StartWell ontbyt aanlyn en kry 10% afslag. Dis heerlik vir jouself of jy kan dit aan iemand in nood skenk.
My kode: Donovan10 https://startwellfoods.com/
https://www.facebook.com/profile.php?id=61560076662425&mibextid=ZbWKwL
'nverskil
Startwellfoods