Bunny Bakes And Cakes

Bunny Bakes And Cakes Ek bak omtrent enigiets vir enige geleentheid! Passievol! I bake almost everything for any occasi

Durandt se pappa kies altyd die 2 boeties se koeke! Altyd interessant en vol detail!
29/04/2026

Durandt se pappa kies altyd die 2 boeties se koeke! Altyd interessant en vol detail!

Lego Ninjago!
29/04/2026

Lego Ninjago!

03/02/2026
03/02/2026
Dankie vir die mooi foto's Elre! Baie oulike tema vir 'n kombuistee.
17/11/2025

Dankie vir die mooi foto's Elre! Baie oulike tema vir 'n kombuistee.

Hierdie was 'n baaaaie groot wortelkoek vir 'n Baby Boss. En dan ook sy smash cake.
28/08/2025

Hierdie was 'n baaaaie groot wortelkoek vir 'n Baby Boss. En dan ook sy smash cake.

Kliënt se versoek was, dat die koek 'n handsak op moet hê, wat presies lyk soos die regte handsak! Mission accomplished....
26/08/2025

Kliënt se versoek was, dat die koek 'n handsak op moet hê, wat presies lyk soos die regte handsak! Mission accomplished...dink ek.

18/08/2025

Hello al my liewe en getroue kliënte! Na alle hel nou los gebrand het oor Rolkem, wil ek almal asb net gerus stel. Ek het drie kliënte gehad wat my gekontak het en gevra het of ek dit gebruik en of ek dit weer gaan gebruik... Ek het vandag deur al my kleursels gegaan en alhoewel ek al baie jare Rolkem koop, het ek bitter min Rolkem kleursels in my besit. Daar is al so baie ander produkte op die mark en ek verkies eintlik die gel kleursels. Ook my chocolate kleursels is nie Rolkem nie. Meestal silwer, goud, koper en brons. En dit word gewoonlik gebruik om goed te verf wat nie geëet word nie. Selfs my glitters wat ek nou het is ook nie Rolkem nie. So wees asb gerus ek sal nie bewustelik enigiets in my gebak gebruik wat skadelik is nie. Nogsteeds baie lief vir julle almal.

Afrikaans is 100jaar oud! Lekker om een van my koeke op die kassie te kon sien.
08/05/2025

Afrikaans is 100jaar oud! Lekker om een van my koeke op die kassie te kon sien.

Address

Steenbras Avenue 230
Pretoria
0182

Telephone

0832580841

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bunny Bakes And Cakes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bunny Bakes And Cakes:

Share