14/07/2025
It is with a very sore heart that we have to inform you that the owner and decorator of lasweetalicious cakes Lize Venter Botha passed away 13 July 2025 we will continue her lagacy as soon as we are able
Dis met n baie swaar en seer hart wat ons graag ons kliente wil laat weet die eienaar en bestuurderes van La sweetalicious is na haar hemel huis huis toe is op die 13 Julie 2025 ons sal haar "lagacy" voort gaan sodra ons kan
Al ons kliente julle moet net weet sy het elke een van julle wardeur