20/11/2023
Jy sal verslaaf raak aan die sous dis so lekkkker!!!!!.............................
GROOT RESEPTEBOEK PROMOSIE.
BESTEL ONS RESEPTE BOEK VIR R100 Waarde R249
En Kry ons Poeding Boek ter waarde van R100 Gratis.
Stuur Email Na Email: [email protected].............................
Comeback Sauce
1 kop Mayonnaise
¼ kop Tamatie sous
¼ kop Chilli sous
1 tl mosterd
1 tl uie poeier
½ tl Knoffel poeier
2 tl Worchestire sous
1 Tl Growwe swart peper
¼ tl Tobasco sous
¼ kop Olyf Olie
Sap van 1 suurlemoen.
Meng alles lekker saam en sit in yskas vir ten minste 3 ure, dan ‘trou’ die geure.
Die sous kan so maand in die yskas bewaar word, maar glo my hy vlieg vinniger as die melk van die koffie.
Ons eet dit oor alles, dit het begin by die Hoenderburgers wat ek gemaak het, ons het nou al vark en steak en vis saam dit geeet.
Bron: Liplekker Resepte.