Vn' Desden

Vn' Desden We are a local Bakery/ Butchery/ Coffee shop. We are in the middle of the town called Riviersonderen

Saterdag is daar weer Groot rugby! Ons bied n geleentheid vir jou om dit te kom kyk...
02/09/2026

Saterdag is daar weer Groot rugby! Ons bied n geleentheid vir jou om dit te kom kyk...

Dis môre LENTEDAG. Kom bederf iemand spesiaal ... Vriendin, jou Ander helfde, iemand by die werk  ... Met ietsie soets.
31/08/2026

Dis môre LENTEDAG. Kom bederf iemand spesiaal ... Vriendin, jou Ander helfde, iemand by die werk ... Met ietsie soets.

Ampertjies lente. Kom vier dit saam met ons van vandag af en probeer een van ons heerlike melkskommels.
28/08/2026

Ampertjies lente. Kom vier dit saam met ons van vandag af en probeer een van ons heerlike melkskommels.

Julle het gevra, ons het geluister. Nog 3 soorte keuse pizza's is bygesit. Kom probeer hulle ook uit! Bestelling kan gep...
27/08/2026

Julle het gevra, ons het geluister. Nog 3 soorte keuse pizza's is bygesit. Kom probeer hulle ook uit! Bestelling kan geplaas word by 0843921032 of 0723580587

22/08/2026

'n Klient het sy/haar Standard bank kaart by ons verloor. Kan dit by ons kom haal, as jul korrekte kaart nr en van gee.

Kom loer gerus in vir n sny pizza, suiwelprodukte of van ons Lekker vleis. Alles wat jy nodig het vir die naweek.
22/08/2026

Kom loer gerus in vir n sny pizza, suiwelprodukte of van ons Lekker vleis. Alles wat jy nodig het vir die naweek.

Daar is ook Lekker pizza snye @ R30 beskikbaar
19/08/2026

Daar is ook Lekker pizza snye @ R30 beskikbaar

Onthou om jou Pizza van vandag af by Vn'Desden te kry. Vooraf bestellings kan  by 072 358 0587 geplaas word
19/08/2026

Onthou om jou Pizza van vandag af by Vn'Desden te kry. Vooraf bestellings kan by 072 358 0587 geplaas word

Rolletjies vars uit die oond, terwyl voorraad hou. Daar word ook vandag Mosbolletjies gebak. Bestel om te verseker daar ...
14/08/2026

Rolletjies vars uit die oond, terwyl voorraad hou. Daar word ook vandag Mosbolletjies gebak. Bestel om te verseker daar is vir jou, 072 358 0587

Darling se suiwelprodukte nou beskikbaar by Vn'Desden. Kom loer in daar is klomp Ander goed ook
12/08/2026

Darling se suiwelprodukte nou beskikbaar by Vn'Desden. Kom loer in daar is klomp Ander goed ook

Address

Hoofstraat 30
Riviersonderend
7250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vn' Desden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vn' Desden:

Shortcuts

Share

Category