Retha's Daily Bread

Retha's Daily Bread Fresh home-made baked bread,vetkoek(plain) and with currymince,take-aways and home- made meals

27/12/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Luciano Hefke, Sibeliah Jacobs, Anna Heinse

07/12/2023

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Kesh-Nyl Arendse, Ivene Dyson, William Abrahams, Moos Ontong, Brendan Baron, Iricka Daniels

Dankie ook aan my spesiale kliente in ons pragtige vallei en selfs uit Riebeek Kasteel(o.a Meiring Primer personeel) en ...
25/05/2023

Dankie ook aan my spesiale kliente in ons pragtige vallei en selfs uit Riebeek Kasteel(o.a Meiring Primer personeel) en Malmesbury wat by geleenthede en ook hul wat elke week getrou my varsgebakte brood koop...baie dankie vir u ondersteuning en ek glo dis met u ondersteuning dat ek beter uitsigte het...Aan nuwe kliente en besighede wat belangstel om by RETHA'S DAILY BREAD vargebakte brood of vetkoeke te bestel hetsy dit is vir n funksie of ook op n weeklikse basis is meer as welkom om my te kontak by 0639248777 vir enige navrae.....DIE OU DINGE HET VERBY GEGAAN ALLES HET NUUT KOM WORD.

Elke Woensdag is daar ook Varsgebakte outydse aartappel suurdeegbrood te koop by THE COUNTRY CHIC in RIEBEEK -KASTEEL......
25/05/2023

Elke Woensdag is daar ook Varsgebakte outydse aartappel suurdeegbrood te koop by THE COUNTRY CHIC in RIEBEEK -KASTEEL...verskaf deur RETHA'S DAILY BREAD...Natuurlik met baie liefde,krag,opoffering en die vrede van Jesus Christus wat dit moontlik maak en dis hoekom dit ook so uniek is want dit is my legacy van my mammie Tina en ouma Sofie Asja en voorgeslagte wat tog vir ons n goeie bestaan hieruit kon bring...my mammie se vrede, liefde en passie om dit te kan vermag juis in die stiltetyd van die nag te kan knie en dan die unieke produk voort te bring..Ek het soveel dankbaarheid aan my Jesus verskuldig en daarom in my eenvoud en sondigheid sal ek Hom elke dag en nag van my lewe aanroep en Hom eer en in gehoorsaamheid Hom diensbaar wees teenoor my naaste te dien en liefde te betoon.Die Here is goed want deur Sy daaglikse brood kan ek die mens se siel liggaam en verstand voed en daardeur Sy verlossing verkondig.My erfenis is mo
oi want dit val vir my op mooi plekke.AL DIE LOF EN EER AAN GOD.....vir enige navrae of om by my persoonlik brood te bestel op maandae is u welkom om my by die nr.te kontak..0639248777..dankie vir u ondersteuning.

Dankie Here vir die gawe waarmee U my geseen het..Ek is U altyddeur dankbaar daarvoor.FOOD FOR THE SOUL BODY AND MIND..U...
25/05/2023

Dankie Here vir die gawe waarmee U my geseen het..Ek is U altyddeur dankbaar daarvoor.FOOD FOR THE SOUL BODY AND MIND..U kan gerus by KNORMOER in Voortrekkerstraat langs Engen Garage hierbo in ons pragtige dorp my varsgebakte boerbrood toasted sandwitches gaan geniet met nog vele meer...Dankie KNORMOER.

Broodbak verskaf my die wereldse vreugde..Lekker tuisgebakte brood soos uit die outyd..
07/11/2022

Broodbak verskaf my die wereldse vreugde..Lekker tuisgebakte brood soos uit die outyd..

Dis dan die uitkoms van my dankbaarheid teenoor die Here vir die gawe wat Hy my mee geseen het en om te ervaar hoedat di...
03/09/2022

Dis dan die uitkoms van my dankbaarheid teenoor die Here vir die gawe wat Hy my mee geseen het en om te ervaar hoedat die Here dit ander se liggame seen.Ek eer U my Koning en Meester.. seen almal Liewe Heer.

01/09/2022

Baie dankie aan ons dorp se Pick n Pay bestuurders en personeel wat altyd bereid is om die ekstra myl met ons as kliente te loop..mag God u uself en u besigheid van krag tot krag en oorwinning tot oorwinning neem..Ek salueer Pick n Pay Riebeek-wes.

Dagse vriende en fam.Geseende Lentedag..daardeur beleef ons ook dat Sy genade Sy goedheid Sy liefde en Sy vrede en vreug...
01/09/2022

Dagse vriende en fam.Geseende Lentedag..daardeur beleef ons ook dat Sy genade Sy goedheid Sy liefde en Sy vrede en vreugde tot in Ewigheid duur..dankie Here vir elke seisoen se ervaring van nuutheid in U..Groot is U trou o Heer ons God en Vader.Geniet die nuutheid van die nuwe seisoen met alles wat daarin is..sien die nuutheid van God in alles te midde van die omstandighede.God is op die troon.

More vriende en fam.dis Vrouemaand..die Here het die vrou uniek geskape en sy moet geprys en waardeer word.liefde en see...
22/08/2022

More vriende en fam.dis Vrouemaand..die Here het die vrou uniek geskape en sy moet geprys en waardeer word.liefde en seen vir u almal.

Address

Riebeek-Wes

Telephone

+27639248777

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Retha's Daily Bread posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Retha's Daily Bread:

Share