Nim's baking

Nim's baking Lip-lekker tuis gebakte koekies, terte en koekies vir die soet tand!

En so het 16de koekie by gekom..dankie vir al my mensies vir jul ondersteuning..dit groei by die dag..
22/07/2022

En so het 16de koekie by gekom..dankie vir al my mensies vir jul ondersteuning..dit groei by die dag..

Vadersdag is om die draai.15 soorte nou..R140 vir gemengde emmertjie..
12/06/2022

Vadersdag is om die draai.
15 soorte nou..R140 vir gemengde emmertjie..

Heerlike tuis gebakte Koekies🍪Die koue winter is hier. Daar is niks lekkerder as n warm koppie koffie of tee saam met n ...
05/06/2022

Heerlike tuis gebakte Koekies🍪
Die koue winter is hier. Daar is niks lekkerder as n warm koppie koffie of tee saam met n lekker koekie nie.
Ons het verskillende geure koekies..
Vir meer inligting
Whatsapp my gerus
0725003976

Soek jy dalk iets spesifiek..kan dalk help..whatsapp 0725003976
23/05/2022

Soek jy dalk iets spesifiek..kan dalk help..whatsapp 0725003976

12/04/2022
28/03/2022

Heerlike tuis gebakte koekies.
4.5Lt emmertjie
1.3kg gemengde koekies..
13 soorte in emmertjie teen R130 n emmertjie.
Vir meer inligting
Whatsapp gerus 0725003976

Tradisionele vla koek (custard cake)
25/03/2022

Tradisionele vla koek (custard cake)

Tradisionele swart woud koek (Black forrest cake)
25/03/2022

Tradisionele swart woud koek (Black forrest cake)

En daar is hy nou..nie sommer n koek nie..maar n Oreo koek..
25/03/2022

En daar is hy nou..nie sommer n koek nie..maar n Oreo koek..

Lekker besige choc koek met n twist..
17/03/2022

Lekker besige choc koek met n twist..

Address

Rayton

Telephone

+27725003976

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nim's baking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share