27/02/2024
MELKTERTDAG!!!! Vandag 27 Februarie is Nasionale Melktertdag. Ma Se Melktert is hard aan die bak, maar ons kan altyd nog bestellings inpas vir hierdie wonderlike dag. Bestel by Leandra 079.391.9404
Jy sal nie spyt wees om die dag te vier met n Ma se Melktert nie.
Lekker dag aan almal!