Pure Plaas Handgemaakte Seep

Pure Plaas Handgemaakte Seep Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Pure Plaas Handgemaakte Seep, Randfontein.

Bestellings wat uitgaanDankie vir elkeen se ondersteuning!
09/04/2026

Bestellings wat uitgaan
Dankie vir elkeen se ondersteuning!

Moeg vir chemikaliee in alles 😔? 😄dis jou kans! Vat beheer waar jy kan en Bestel nou jou seep voor jy uitmis op chemikal...
27/03/2026

Moeg vir chemikaliee in alles 😔?
😄dis jou kans! Vat beheer waar jy kan en Bestel nou jou seep voor jy uitmis op chemikaliee vrye produkte!
Pure plaas 100% boerseep gel ook nou beskikbaar in 10liter emmers vir wasgoed en allerlei skoonmaak, van skottelgoed, storte, baddens en vloere.
Kontak my vir volledige pryslys 0832884500

Nie lus vir seep rasper, wel ek maak dit maklik vir jou! Maak jou eie boerseep gel met ons 100g vlokkies boerseep vir jo...
17/03/2026

Nie lus vir seep rasper, wel ek maak dit maklik vir jou!
Maak jou eie boerseep gel met ons 100g vlokkies boerseep vir jou wasgoed, skottelgoed en nog vele meer skoonmaak doeleindes.
Smelt slegs saam kookwater.

Bestelling reg vir afleweringAlle bestellings word Netjies verpak in ‘n boksieKontak my op 0832884500 vir jou bestelling
17/03/2026

Bestelling reg vir aflewering
Alle bestellings word Netjies verpak in ‘n boksie
Kontak my op 0832884500 vir jou bestelling

Fresh cows milk, sheep tallow and other oils. White parts milk base, Grey parts are activated charcoal. Brown parts are ...
15/11/2025

Fresh cows milk, sheep tallow and other oils. White parts milk base, Grey parts are activated charcoal. Brown parts are cocoa, cinnamon and nutmeg powder. No fragrance added. Oh, I absolutely love the feel of this soap on my skin! Its so nice🥰🧼spicy smell and a soft exfoliating. Leaving skin soft

Boerseep tried and tested! Dis my baba se potty training pants wat sy besluit het om in die modder te speel! Gelukkige e...
14/11/2025

Boerseep tried and tested! Dis my baba se potty training pants wat sy besluit het om in die modder te speel! Gelukkige ek om my boerseep te kon toets! Kyk die ware resultaat. Smeer, week en was normaal. As vlekke paar voekke oorbly, herhaal n 2de keer. Easy as that-brand new!

14/10/2025

🧼New things coming real soon! Excited! 😬

Address

Randfontein

Telephone

0832884500

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pure Plaas Handgemaakte Seep posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Pure Plaas Handgemaakte Seep:

Share