Fondanté's

Fondanté's Op hierdie blad kan almal die koeke en cupcakes sien wat ek op bestelling maak. Jul kan bestellings

18/03/2018
22/07/2017

Vir die wat al by my bestel het, baie dankie! Sal jul so gaaf wees en n review op my page sit, dit sal dit maklik maak vir mense wat wil bestel en bietjie reviews deurgaan. Geseënde naweek vir jul almal!

Tema troukoek!Loer gerus op my page en vra jou kwotasie aan vir die volgende geleentheid
17/06/2017

Tema troukoek!

Loer gerus op my page en vra jou kwotasie aan vir die volgende geleentheid

25/05/2017
18/04/2017
So lekker om sulke terugvoering te ontvang
24/03/2017

So lekker om sulke terugvoering te ontvang

22/03/2017

Hi mensies!

Post gerus 'n review op my page as jy al 'n koek by ky bestel het en gelukkig was (of nie) daarmee haha...

10/03/2017

Happy Friday *** vra vandag nog jou kwotasie aan vir die lekkerste en mooiste koeke in di dorp!

07/02/2017

Dis Februarie, ek glo baie kiddies se verjaarsdae begin al nader kruip! Plaas vandag nog jou bestelling, om teleurstelling te voorkom! Have a blessed day ###

Address

Pretorius Park
8446

Telephone

+27648902457

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fondanté's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category