03/09/2026
🍰 LUS VIR IETS LEKKERS? 🧁
Maak enige geleentheid ekstra spesiaal met Lekker Bekkie Koeke Goete ! 💕
Met meer as 20 jaar se bak-ervaring word elke bestelling met liefde, sorg en aandag aan detail gemaak.
✨ Ons bied:
🧁 Koeke & Cupcakes
🍪 Beskuit & Klein Koekies
🎁 Party Packs, kindertafels en stoeltjies
🎨 Arts & Crafts-items
Of dit nou 'n verjaarsdag, baba- of kombuistee, skoolfunksie, kantoorviering of sommer net 'n bederf is vir Vrydag op kantoor of vir die naweek – ons help jou graag om dit onvergeetlik te maak.
📍 Sinoville, Pretoria
📲 Lindi – 063 695 6111
💝 Omdat die klein goedjies die grootste hart laat klop.
👉 Deel gerus hierdie plasing met jou familie en vriende – elke deel help 'n klein plaaslike besigheid groei! ❤️