19/06/2022
Vadersdag!
Ek d**k vandag aan dié pa’s wat verbete moet veg om hulle kinders te sien. Dié wat nóg ‘n vadersdag alleen is omdat ‘n selfsugtige ma nie die kinders wil deel nie.
Ek hoop elke pa wat vandag sy kinders op sy skoot kan tel sal weet hoe bevoorreg hy is en hulle sal koester.
Vir elke pa wat veg vir sy kinders…hou so aan - jou kinders sal wel eendag die waarheid besef!