Soet & Kie

Soet & Kie Welkom by Soet & Kie! Hier bak ons met liefde en deel ons met vreugde!

Geseënde paas naweek!!♡ Ons hoop julle het 'n lekker en geseënde daggie* Kom maak gerus 'n draai by die Waverley mark* H...
03/04/2026

Geseënde paas naweek!!♡
Ons hoop julle het 'n lekker en geseënde daggie*

Kom maak gerus 'n draai by die Waverley mark*
Hoek van Pierneef en 31ste laan, Villieria, Pretoria



゚viralシ

02/04/2026
02/04/2026
Welkom by Soet & Kie!!! Ons is baie bly om julle deel te hê van die familie* Welcome to the Soet & Kie family! We are ha...
01/04/2026

Welkom by Soet & Kie!!! Ons is baie bly om julle deel te hê van die familie*
Welcome to the Soet & Kie family! We are happy to have you part of our family ♡ Abegail Maritz, Simbex Simbex Sithole Simbex, Fo R Ce

01/04/2026
05/03/2026

✨ Kreatiwiteit begin met goeie voorbereiding! ✨

By ons glo ons elke meesterstuk begin met die regte fondasie 💛

Vandag is dit meng, uitrol, bak en regmaak – môre is dit kleur, detail en daardie spesiale persoonlike touch 🎨🧁

Elke koekie word met sorg voorberei sodat dit nie net mooi lyk nie, maar ook heerlik proe 😋
Van eenvoudige vorms tot unieke ontwerpe – ons sit liefde in elke stap van die proses. Want voorbereiding is die sleutel tot perfeksie! 🌼
Hou hierdie spasie dop… die kreatiewe deel kom volgende! 😉

05/03/2026

゚viralシ

25/02/2026

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Luzaan Smith, Natasha Alberts, Suria Nel, Hannerie Van Schalkwyk, Xenia Murray, Lee-Anne Hamilton, Cherine du Toit, Michaela Maloney, Sophia Brand, Angelica Shakira Brown, Mellissa Smit, Anne Marie

Address

120 Stavast Avenue
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27728038805

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Soet & Kie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Soet & Kie:

Share

Category