Mandifique

Mandifique Tuisgebakte lekkergoed, alles van koeksisters tot pasteie en mooi goedjies om jou huisie mee teversier.

16/08/2013

Halooo julle, soos julle kan sien op die Wall het ons 'n paar nuwe foto's geneem van platters wat ons vandag gemaak het, sodat julle kan sien hoe dit lyk.Dit is slegs foto's van voorbeelde daar is groot verskeidenheid van verskillende soorte... Julle is welkom om enige tyd te bel om bestellings te plaas.Gemenged vleis en gebak Platter vir slegs:R350-00 (bord en deksel ingesluit by prys) en Soet Platter R320.00 elk (Bord en deksel ook ingesluit by prys).Kom kom kom julle bel bel bel...Nerens is Pta gaan julle sulke awesome platters kry nie!!!

16/08/2013
09/08/2013

Hier sal julle alles kan sien wat gebak en gebrou word,sal updates opsit soos ons aan gaan.

Hier sal julle alles kan sien wat gebak en gebrou word,sal updates opsit soos ons aan gaan.
09/08/2013

Hier sal julle alles kan sien wat gebak en gebrou word,sal updates opsit soos ons aan gaan.

09/08/2013

Ons is besig om pasteie te bak vir bestelling, as julle sou belangstel Hoender, Beef en Onion, Cornish, Peppersteak, Steak, Steak en Kidney, Mince, Kerry Mince,Hoender en Mushroom teen net R17 elk en R180 'n dozyn (R15per pastei) ennnnnnnnnn...... KOEKSISTERS R25 'n dos, Cocktails:R20 'n dos, Bolletjies R60 per kg.Kom kom kom julle bel en plaas julle bestelling.Koeksisters en Pasteie kan albei gevries en later gebruik word.

09/08/2013

Hallo julle, hier is dit nou ons official page vir al die lekker kos en peuselhappies.Hier kan julle iets van alles kry, koeksisters, pasteie "you name it, we bake it" Ons is ook besig om nog foto's te neem en te laai van die kussinkies wat ons maak om julle huise te versier. Wees nou oulik en share die page laat ons die woord nou behoorlik kan uitkry asseblief. Hou ons dop vir fotos en so, bestellings kan telefonies geplaas word.

Address

Noord Van Pretoria
Pretoria
0182

Telephone

+27794855596

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mandifique posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category