Elardi Tuisnywerheid

Elardi Tuisnywerheid Elardi Tuisnywerheid - Where Finger Linking Goods get new meaning Elardi Tuisnywerheid Specializes in Baking in the Home Industry.

We have all sorts of Personalized Birthday Cakes as well as various other sorts of Cakes and Savouries to choose from. We supply to Corporate Industries on order and love to help out with the best Baked goods at Functions and Events. Visit our Shop in Pretoria East to get a taste of "Finger Linking Goods"

10/07/2026

Kontak nommer 012 345 3623

Goeie more! Dis Vrydag! Hoop julle het almal 'n Geseënde dag en 'n Heerlike naweek! Ons was biekie lanklaas hier.Kom loe...
10/07/2026

Goeie more! Dis Vrydag! Hoop julle het almal 'n Geseënde dag en 'n Heerlike naweek! Ons was biekie lanklaas hier.
Kom loer weer in hier by ons. Ons kook die lekkerste etes hier in ons kombuis asook Kerrie en Rys .
Ons Pak Platters vir enige geleentheid en Jana bak die mooiste en lekkerste koeke!
Kontak ons op WhatsApp of Skakel
0123453623

29/03/2026
Goeie more!Pragtige koekies Vir Paasfees! Kom loer in!Heerlike dag!
29/03/2026

Goeie more!
Pragtige koekies Vir Paasfees! Kom loer in!
Heerlike dag!

17/03/2026
Goeie middag! Hoop julle het almal sover die lekkerste week! Ons het 'n Paar NUWE PRODUKTE op ons rakke, kom loer gerus ...
11/03/2026

Goeie middag!
Hoop julle het almal sover die lekkerste week! Ons het 'n Paar NUWE PRODUKTE op ons rakke, kom loer gerus in.
Ons het:
HEERLIKE BEVRORE PASTEIE
GEGEURDE SPARKLING WATER
HEUNING (Multi Flora, Macadamia & Bosveld heuning)
BABA SPOEGDOEKE
Kontak ons ASB vir meer inligting
0123453623/WhatsApp 0820451610

Goeie more!Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad en 'n Geseënde week vorentoe.Onthou Vrydag is NASIONALE MELKTERT DAG!...
23/02/2026

Goeie more!
Hoop julle het 'n heerlike naweek gehad en 'n Geseënde week vorentoe.
Onthou Vrydag is NASIONALE MELKTERT DAG!
Hier is 'n Paar pryse:
Cocktail Melktertjies R55/R77-50/Dosyn
Groot Melktert R75/R115
Medium Melktertjies R95
Cups R15
Foil Bakkie R21
Our Kaapse Melktert R145
Bestel ASB so Gou moontlik!
Kontak ons Vir verdere details
0123453623/WhatsApp
Dankie

Goeie more NOG oulike Valentine's day goedjies!Hoop julle almal het 'n heerlike en Geseënde week VOL LIEFDE!Kontak ons e...
10/02/2026

Goeie more
NOG oulike Valentine's day goedjies!
Hoop julle almal het 'n heerlike en Geseënde week VOL LIEFDE!
Kontak ons enige tyd
0123453623 of
WhatsApp

Goeie more! Hoop julle het almal 'n Geseënde en lekker week! Dis die maand vir ekstra liefde die maand. Kom loer in by E...
03/02/2026

Goeie more! Hoop julle het almal 'n Geseënde en lekker week! Dis die maand vir ekstra liefde die maand. Kom loer in by Elardi vir die mooiste Valentines koekies, Fudge ens en bederf jou liefie.
Ons kan ook Valentines Cupcakes bak vir julle besigheid vir Valentines dag. Ons maak ook die lekkerste Platters vir enige geleentheid.
Kontak ons gerus vir kwotasies
WhatsApp/ Skakel 012 345 3623
Dankie

Address

The Park Shopping Centre, Hv Barnard St En Old Delmas Road, Elardus Park
Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 13:00

Telephone

+27123453623

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elardi Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elardi Tuisnywerheid:

Shortcuts

Share

Category