Meisie's Vetkoek

Meisie's Vetkoek All about
Sugar cookies.

Met Valentein dag is verby en paasnaweek is oppad !!!Krom rug en pofertjie voete is al die bestellings uit en by hulle b...
22/02/2025

Met Valentein dag is verby en paasnaweek is oppad !!!

Krom rug en pofertjie voete is al die bestellings uit en by hulle bestemming.
Ek het 50 pakkies uit gesit en soveel keer uit verkoop dat ek op die ou end 300 pakkies moes maak.
En nogsteeds mense wegwys. β€οΈπŸ’“

Julle is awesome en verstaan nie wat die bestellings betekin. 😱😱😱

Ek begin nou al vir Paas naweek koekies
Se bestellings.
Ek sit 300 pakkies uit 🐣🐣🐣🐣🐣

R40 vir n pakkie met 30 petite koekies
Hulle is so Groot soos n R5

Ek is in knoppieslaagte centurion
Koerier met pudo locker to locker teen R70 ekstra
Kontak my 0843998726

Paas naweek koekies🐣🐣🐣🐣🐣🐣🐣🐣R40 vir n pakkie van 30 petite koekiesKoekies is so Groot soos n R5 Ek is in centurion Koerie...
14/02/2025

Paas naweek koekies
🐣🐣🐣🐣🐣🐣🐣🐣
R40 vir n pakkie van 30 petite koekies
Koekies is so Groot soos n R5

Ek is in centurion
Koerier teen R70 pudo locker to locker

0843998726

Daar is nog 100 pakkies oor van die 150 wat ek weer uit gesit het Dit is R40 n pakkie. Daar is 30 petit koekies in n sak...
31/10/2024

Daar is nog 100 pakkies oor van die 150 wat ek weer uit gesit het

Dit is R40 n pakkie.
Daar is 30 petit koekies in n sakkie
Dit is Royal iced sugar cookies
Pudo locker to locker word gebruik

Bestel op 0843998726

Ek is in knoppieslaagte centurion

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 09:00 - 19:00
Tuesday 09:00 - 19:00
Wednesday 09:00 - 19:00
Thursday 09:00 - 19:00
Friday 09:00 - 20:00
Saturday 09:00 - 20:00

Telephone

+27843998726

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Meisie's Vetkoek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share