04/06/2026
Platter vir enige geleentheid. ASSEBLIEF LEES๐Ek stuur รฑ lys van wat ek maak, so kies jy wat jy op die platters soek. Sรช vir hoeveel gaste dit gaan wees, dan kwoteer ek jou. Asseblief whatsapp my op 0846368816 (die platters was kliente se keuse op my lys)