BloemDelicious

BloemDelicious BloemDelicious bak die lekkerste, varsste koeke in Pretoria! Dankie dat jy my bladsy besoek. My naam is Sanet en my grootste liefde is bak.

Ek het verlede jaar van die Kaap verhuis na Bloemfontein en het verlief geraak op hierdie mooi stad. Ek het vir 7 jaar vir verskeie gesogte tuisnywerhede gebak, en sal graag my passie met julle wil deel. Ek het op hierdie bladsy so paar van my gewildste gebak opgelaai, kyk gerus 'n bietjie rond. Indien jou wilskrag jou in die steek laat, kontak my!

Address

Pretoria
0181

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0724696060

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BloemDelicious posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share