Die Beskuit Kombuis en Deli

Die Beskuit Kombuis en Deli We're a local business in Villieria. Supplying you with your home baked goods, traditional 'boerekos', cookies, rusks, hertzoggies, home-made pies ect.

17/07/2026

Weet iemand asb v n persoon wat Bokmelk verkoop in die Moot of omliggende area...
Baie dankie vir julle hulp.
Tiena vd Beskuit Kombuis.

Lekker Platters op bestelling volgens jou persoonlike behoeftes...kontak ons op 08 353 851 48 (Tiena)
14/07/2026

Lekker Platters op bestelling volgens jou persoonlike behoeftes...kontak ons op 08 353 851 48 (Tiena)

Ons naam sê dit alles....Bakkery met die grootste verskeidenheid BESKUIT ...iets vir elkeen se smaak!!!Groot pakke van 9...
13/07/2026

Ons naam sê dit alles....Bakkery met die grootste verskeidenheid BESKUIT ...iets vir elkeen se smaak!!!
Groot pakke van 900g R125
Karringmelk
Karringmelk en Anys
All Bran
Gesondheid
Gesondheid en Rosyne
Ontbyt
Muesli
Mosbolletjies Anys/ Boere en Kondensmelk

R130 :
Honey Crunch
Sade en Dadels
Neute en Rosyne
Fruit en Nut

Klein pakke is 450g R65
Karringmelk
Karringmelk en Anys
All Bran
Gesondheid
Gesondheid en Rosyne
Ontbyt
Muesli
R70 Vir...
Honey Crunch
Sade en Dadels
Neute en Rosyne
Fruit en Nut

DIABETIES VRIENDELIK:
IS ALMAL VIR 900G R130 Klein pakke vir 450g R70

GLUTEN-VRYE BESKUIT
R84-50
Boere
Anys
En nog vele meer...

GROOOOOT verskeidenheid Gluten-vrye produkte beskikbaar en BAIE lekker in ons BAKKERY...Skakel ons gerus vir meer inligt...
29/06/2026

GROOOOOT verskeidenheid Gluten-vrye produkte beskikbaar en BAIE lekker in ons BAKKERY...Skakel ons gerus vir meer inligting by 08 353 851 48

Aan al ons kliënte..hier is ons prys/produkte lyste net om n idee te gee wat ons verkoop in ons BAKKERY...daar is nog ve...
29/06/2026

Aan al ons kliënte..hier is ons prys/produkte lyste net om n idee te gee wat ons verkoop in ons BAKKERY...daar is nog vele meer maar hierdie is net n idee wat ons alles doen daagliks.
Skakel ons gerus vir meer inligting by 08 353 851 48

22/04/2026
22/04/2026

Het iemand gesê "ietsie soets" saam met die tee? ☕️🍩

Besoek Die Beskuit Kombuis by die Hartbeespoort Herfsmark vanaf 23 April tot 2 Mei. Ons het al jou gunsteling tradisionele lekkernye, vars gebak en propvol geur – net soos dit moet wees!

Wat is op ons rakke?

✨ Soet bederf: Hertzoggies, stroperige koeksisters en heerlike karamel-horinkies.

✨ Sout peuselhappies: Bros lepelsteeltjies en krakerige kaasstrootjies.

✨ En nog baie meer! Ons stalletjie loop oor van tuisgebakte liefde.

Moenie tevrede wees met gewone winkel-gebak nie; kom kry die regte ding wat met sorg in ons kombuis voorberei is! 👋✨

NB!!! NB!!! NB!!!Ons wil net aan al ons kliënte laat weet dat ons landlyn nie meer inwerking is nie...vir enige navrae  ...
15/04/2026

NB!!! NB!!! NB!!!
Ons wil net aan al ons kliënte laat weet dat ons landlyn nie meer inwerking is nie...vir enige navrae of bestellings kontak ons gerus by volgende nommers...
Tiena 0835385148
Bianca 0680513520.

Vars Dadelbrode gebak in die Bakkery...
14/04/2026

Vars Dadelbrode gebak in die Bakkery...

Address

Corner Of 24th Avenue And Ben Swart Street, Vilieria Building
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:30

Telephone

+27123315281

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Beskuit Kombuis en Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category