Lip Lek Lekker

Lip Lek Lekker Baking that is focused on healthy lifestyle and special dietary needs such as diabetes, gluten free,

Vir ooievaars. Nagmerrie!
04/02/2020

Vir ooievaars. Nagmerrie!

Ooievaars tee.
05/02/2019

Ooievaars tee.

Moes gou vir 'n jong dametjie sjokolade en vanilla koek maak.  Weereens is die tyd maar min en maak toe sommer mikrogolf...
25/11/2017

Moes gou vir 'n jong dametjie sjokolade en vanilla koek maak. Weereens is die tyd maar min en maak toe sommer mikrogolf sjokolade koek. Nou het ek nie 'n resep vir witkoek nie en pas toe sommer die sjokolade koek resep aan.

Ek het so 2 weke terug lus gehad vir melktert. Die gekoopte melktert is bietjie "smaakloos".  Hou nie van 'n tertkors ba...
25/11/2017

Ek het so 2 weke terug lus gehad vir melktert. Die gekoopte melktert is bietjie "smaakloos". Hou nie van 'n tertkors bak nie so ek kom toe af op n mikrogolf melktert resep met krummelkors. Baie lekker

So word 'n sekere jong dame genooi na 'n "volwasse" partytjie. Ek is die maandag geopereer (skoueroperasie) nog in 'n sl...
22/09/2017

So word 'n sekere jong dame genooi na 'n "volwasse" partytjie. Ek is die maandag geopereer (skoueroperasie) nog in 'n sling maar kolwyntjies wil sy he vir die Saterdag. So maak ek toe nou met een arm die sjokolade kolwyntjies en toppers

My meisiekind...eintlik is sy nou al 'n jong dame het in Augustus verjaar.  Mal oor uile toe bak ek maar vir haar 'n uil...
22/09/2017

My meisiekind...eintlik is sy nou al 'n jong dame het in Augustus verjaar. Mal oor uile toe bak ek maar vir haar 'n uil koek. Het net 2 ure gehad om te versier so ek moes skouer aan die wiel sit

My meisiekind het gese ek moenie iets skryf nie want niemand lees dit nie. Steur ek my daaraan... nee.  Maak soos hulle ...
22/09/2017

My meisiekind het gese ek moenie iets skryf nie want niemand lees dit nie. Steur ek my daaraan... nee. Maak soos hulle en luister nie. Ek het so 'n rukkie terug besluit om dit te waag om pasteitjies te maak. Hou glad nie daarvan nie. Ek dog toe dat ek dit maar doen. Hier haal ek my hoed af vir al die dames wat sout goedjies bak.... Dankie maar nee dankie

So maak ek vir 'n vriendin kolwyntjies vir Kersfees. Vanilla en vanilla met sjokolade stukkies.  Ek het die 6 herhaal ma...
30/12/2016

So maak ek vir 'n vriendin kolwyntjies vir Kersfees. Vanilla en vanilla met sjokolade stukkies. Ek het die 6 herhaal maar net met sjokoladeversiersel

Ek het so laaaanklaas iets opgesit!!!  Ek het weer begin werk so bak is ver uit my gedagtes uit.  Maar so kry 'n mens ma...
19/08/2016

Ek het so laaaanklaas iets opgesit!!! Ek het weer begin werk so bak is ver uit my gedagtes uit. Maar so kry 'n mens maar spesiale geleenthede wat gevier moet word en dan moet die gebak maar gedoen word. My jongse het haar 21ste gevier......en watse koek soek sy??? MINE CRAFT van alle dinge. Wel so gedoen... hier is mine craft. Dis sjokolade koeke met lekker vulsel van sjokolade mousse en karamelkondensmelk

Wou toe nog altyd 'n Devil's food koek bak.  Klink lekker ne.  Daar is dit toe 'n doodgewone sjokolade koek met koffie a...
28/04/2016

Wou toe nog altyd 'n Devil's food koek bak. Klink lekker ne. Daar is dit toe 'n doodgewone sjokolade koek met koffie as een van die vloeistowwe. Maar is dit vir jou lekker! Het vandag die laaste stukkie geeet - 7 dae later - en die koek is rerig nog klam. Versier met mousse en versiersuiker met silverballetjies en sprinkels.

Ek bak toe nog ander kolwyntjies.  Black forest, blue en red velvet en sjokolade en vanilla.
28/04/2016

Ek bak toe nog ander kolwyntjies. Black forest, blue en red velvet en sjokolade en vanilla.

Address

Pretoria
0000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lip Lek Lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category