Dip n Duppie PTY Ltd

Dip n Duppie PTY Ltd Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dip n Duppie PTY Ltd, Bakery, Pretoria.

Dip n Duppie direkteure vier n suksesvolle jaar. Baie dankie vir almal se ondersteuning. Ons waardeer dit ongelooflik en...
23/12/2018

Dip n Duppie direkteure vier n suksesvolle jaar. Baie dankie vir almal se ondersteuning. Ons waardeer dit ongelooflik en werk reeds volstoom aan die komende jaar. Kersgroete.

21/12/2018

Bederf jouself hierdie feestyd met n pakkie Dip n Duppie, ons het nuwe voorraad in al ons winkels

Ons is baie trots, opgewonde en dankbaar om aan te kondig dat Dip n Duppie vandag 2 nuwe Checkers winkels ryker is. Ons ...
28/09/2018

Ons is baie trots, opgewonde en dankbaar om aan te kondig dat Dip n Duppie vandag 2 nuwe Checkers winkels ryker is. Ons sien uit om ons kliëntebasis en rakspasie in hierdie winkels ook te groei. Gaan ondersteun ons gerus by Checkers Hyper Centurion asook Checkers Loftus.

28/09/2018

Goeie dag almal. Hoewel ons hier by Dip n Duppie maar stil was die laaste rukkie op sosiale media was ons steeds hard aan die werk en aan die bak. Ons wil ieder en elk van ons ondersteuners bedank vir baie suksesvolle winter verkope. Ons is huidiglik ook besig om te werk aan n paar planne, so hou die page dop!

02/06/2018
Checkers Hyper Menlyn Mall
01/06/2018

Checkers Hyper Menlyn Mall

Checkers Atterbury
01/06/2018

Checkers Atterbury

Checkers Moreleta Plaza
01/06/2018

Checkers Moreleta Plaza

Checkers Olympus Village
01/06/2018

Checkers Olympus Village

Checkers Silver Lakes
01/06/2018

Checkers Silver Lakes

Address

Pretoria
0137

Telephone

0722148408

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dip n Duppie PTY Ltd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category