Rina's Koeksisters

Rina's Koeksisters Koeksisters

07/04/2026

Morning. Please, I do not want to use messenger. Rather send on WhatsApp or on Facebook. 🙏🙏🙏

01/04/2026

Good day. I believe there are many people that thinks Rina's Koeksisters is closed. We are still open and baking still crispy Koeksisters every day.
PLEASE COME AND VISIT US in 64 Botha Avenue in Lyttelton, Centurion.
You are VERY WELCOME!
Have a wonderful Easter weekend. ♥️💙♥️

03/11/2025

Good morning. I now have large eggs again for R70 per tray of 30 eggs.

02/10/2025

Dis hoe hulle geleer het om te vleg en ge-wrap het die week. Ywerige leerlinge.

Die laaste groep van Hoërskool Zwartkop se gr 10 Rek leerlinge wat ons vandag besoek het. Dit was so cool om al 3 julle ...
02/10/2025

Die laaste groep van Hoërskool Zwartkop se gr 10 Rek leerlinge wat ons vandag besoek het. Dit was so cool om al 3 julle groepe hier te hê. In totaal was hier so 100 leerlinge. Juffrou Margeret, dankie dat jy ons bakkery gekies het om hulle so ietsie te leer van ons. Julle is so oulik.

Vandag was weer 'n plesier om 42 gr 10's by bakkery te hê van Hoërskool Zwartkop.  Baie dankie. Hulle het dit baie genie...
01/10/2025

Vandag was weer 'n plesier om 42 gr 10's by bakkery te hê van Hoërskool Zwartkop. Baie dankie. Hulle het dit baie geniet, en ekke ook. 😁

Hoërskool Zwartkop se gr 10's was vanoggend hier om te kom kyk hoe om 'n besigheid te bestuur. Hier was 'n groep van so ...
29/09/2025

Hoërskool Zwartkop se gr 10's was vanoggend hier om te kom kyk hoe om 'n besigheid te bestuur. Hier was 'n groep van so 35 en Woensdag kom nog 'n groep en Donderdag ook. Dit is 'n plesier om julle te kon wys hoe ons hier te werk gaan. Julle is sterretjies. Dankie juffrou Margaret wat Ekonomie gee dat jy hulle gebring het. Dit was cool.

20/08/2025
Heerlike koeksister poeding. To die for.
21/07/2025

Heerlike koeksister poeding. To die for.

20/06/2025

Hallo almal. Rina's Koeksisters is more, 21 Junie oop. Gaan loer in.

Address

Bothalaan 54
Pretoria
0157

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:30
Tuesday 07:00 - 16:30
Wednesday 07:00 - 16:30
Thursday 07:00 - 16:30
Friday 07:00 - 12:00

Telephone

+27824526194

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rina's Koeksisters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rina's Koeksisters:

Share