27/10/2024
Kyk uit vir Frozen Bliss! Ammi gaan voort met die lekkerste roomys en geure wat julle by die Roomys Bus/ Ice Cream Bus kon kry! Heerlike geure nou weer beskikbaar!
☎️Kontak Ammi 084 572 1592
Groete
Oom Johan & Tannie Molly
https://www.facebook.com/profile.php?id=61567562852458&mibextid=ZbWKwL
Gourmet ice-cream and frozen desserts. Pre-packed and delivered to your door. For any occasion!