Cecilia van Wyk Vrugtekoek / Fruitcake

Cecilia van Wyk Vrugtekoek / Fruitcake Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cecilia van Wyk Vrugtekoek / Fruitcake, Pretoria.

NOG & NOG- Cecilia van Wyk gebak
•Aanlyn bakkery wat spesialiseer in heerlike vrugtekoeke.
•Ons verseker vars gebak van die hoogste gehalte.
•Nasionale aflewering beskikbaar via Courier Guy.
•Plaas jou bestelling op WhatsApp.

Bestel vandag jou stukkie vrugtekoek op WhatsApp!🍒
24/03/2026

Bestel vandag jou stukkie vrugtekoek op WhatsApp!🍒

Ons het weer lekker vrugtekoek beskikbaar. Plaas julle bestellings op WhatsApp. Mooi naweek vir almal! 🍒
14/03/2026

Ons het weer lekker vrugtekoek beskikbaar. Plaas julle bestellings op WhatsApp. Mooi naweek vir almal! 🍒

Hoekom die nuwe naam verandering?👇🏻👇🏻👇🏻
13/03/2026

Hoekom die nuwe naam verandering?
👇🏻👇🏻👇🏻

Hier is dit nou! 🤩Ons besigheid het ’n nuwe naam en vars voorkoms: Nog & Nog – Cecilia van Wyk Gebak.Hierdie handelsmerk...
24/02/2026

Hier is dit nou! 🤩

Ons besigheid het ’n nuwe naam en vars voorkoms: Nog & Nog – Cecilia van Wyk Gebak.

Hierdie handelsmerkvernuwing weerspieël ons groei, maar bring geen verandering aan dit wat vir ons kliënte belangrik is nie: dieselfde bakster, dieselfde beproefde resepte en dieselfde liefde vir kwaliteit gebak.

Dankie dat julle deel is van ons reis. Ons sien daarna uit om voort te gaan om vir julle te bak, nou onder ’n naam wat Nog & Nog beter by ons storie pas.

Hou ons blad dop vir nuwe aankondigings wat binnekort hier gedeel sal word.

Liefde Cecilia en Bakspan

Ons werk aan iets spesiaals… Kan julle raai waarmee ons besig is? 👀😃
13/02/2026

Ons werk aan iets spesiaals… Kan julle raai waarmee ons besig is? 👀😃

07/02/2026

Liewe kliënte,

Ons hoop julle het vanoggend ’n lekker koppie koffie of tee geniet! ☕️💛

Ons wil julle graag inlig dat ons Facebook-blad binnekort ’n vars nuwe voorkoms en opwindende nuwe inhoud gaan hê. Groei is nodig, maar alles wat vir ons belangrik is, bly dieselfde.

Hou ons blad dop vir al die soet verrassings wat ons beplan. Daar is regtig baie om na uit te sien!

Dankie vir julle voortdurende ondersteuning. Julle beteken die wêreld vir ons. My beker loop oor! Psalms 23:5

Met liefde,
Cecilia van Wyk en Bakspan

24/12/2025
🍒🍒🍒Indien ek oor het na my bestellings gevul is, laat weet ek hier.🍒🍒🍒
17/11/2025

🍒🍒🍒Indien ek oor het na my bestellings gevul is, laat weet ek hier.🍒🍒🍒

So het die tyd aangebreek om bestellings te sluit vir die 2024 seisoen.Ek sal hier en op my Whatsapp Updates laat weet a...
15/11/2024

So het die tyd aangebreek om bestellings te sluit vir die 2024 seisoen.
Ek sal hier en op my Whatsapp Updates laat weet as daar ekstra oor is rondom 28 Nov.

Address

Pretoria

Telephone

+27827769353

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cecilia van Wyk Vrugtekoek / Fruitcake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Cecilia van Wyk Vrugtekoek / Fruitcake:

Share