Jo's Bakery Delights

Jo's Bakery Delights Unike eetgoed en koeke gemaak op bestelling..

Heerlike koek vir die nuweling in ons familie! Kan nie wag om jou te ontmoet!!
04/09/2022

Heerlike koek vir die nuweling in ons familie! Kan nie wag om jou te ontmoet!!

Finally my two great loves come together.. Cake and cactus!!! Loved making this one!! Happy 21st Ronin!!
19/03/2022

Vrolike kersboom cupcakes vir heerlike familie ete!!
17/12/2021

Vrolike kersboom cupcakes vir heerlike familie ete!!

Vir die special tweeling in my lewe! Lekker verjaar Stiaan en Lone! Julle is pragtig verby!
18/09/2021

Vir die special tweeling in my lewe! Lekker verjaar Stiaan en Lone! Julle is pragtig verby!

Awesome koek vir my awesome maatjie.. Renzke mag jy stunning jaar het wat voorle!! Gister aand was epic!
05/09/2021

Special cake for special 16 year old lady!! Happy Birthday Michaela! 🎉🎊🎂
02/09/2021

Special cake for special 16 year old lady!! Happy Birthday Michaela! 🎉🎊🎂

Een awesome koek vir een awesome mens baie geluk Neels!!
12/07/2021

Een awesome koek vir een awesome mens baie geluk Neels!!

Vir die awesomeste amper 16jarige daar buite!! Luv u my kind
27/03/2021

Vir die awesomeste amper 16jarige daar buite!! Luv u my kind

As mens nie cake pops kan maak nie maak jy cake balls.. Lol lekker om weer bietjie te kon bak en speel..
22/03/2021

Oulike koek vir oulike ballerina!! Baie geluk Jozelle!!
29/08/2020

Oulike koek vir oulike ballerina!! Baie geluk Jozelle!!

Oulike koek vir 'n oulike mannetjie!! Baie geluk met jou verjaarsdag Bernard!! Luv julle!!
29/12/2019

Oulike koek vir 'n oulike mannetjie!! Baie geluk met jou verjaarsdag Bernard!! Luv julle!!

Address

Pretoria
0127

Telephone

+27827372823

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jo's Bakery Delights posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share