Suikersoet by Desire’

Suikersoet by Desire’ Nothing says more I Love You than homemade cookies “Made by Love”

22/08/2025
15/04/2025
Sugar Cookie Royal Icing versier klas🌸Moedersdag 10 Mei 2025@ Waverley PretoriaTyd: 10:00-14:00 Geen spesiale talent of ...
10/04/2025

Sugar Cookie Royal Icing versier klas
🌸Moedersdag 10 Mei 2025
@ Waverley Pretoria
Tyd: 10:00-14:00

Geen spesiale talent of ervaring nodig nie. Ons wys jou hoe om die perfekte sugar cookie te bak en om royal icing aan te maak.
Baksters en Nie-Baksters
🌸Ma, dogter, sus, manlief, oud en jonk en natuurlik die kiddies🌸
Ons verskaf alles,
🌸14 koekies en 4 kleure om mee te versier
🌸Geen ondervinding is nodig nie, jy leer letterlik alles in die klas.
🌺Demonstrasie om koekies uitterol sonder sukkel en sonder meel.
🌺Aanmaak van Royal icing asook die tegniek hoe om dit uittedun.
🌺Elkeen kry n vlatervrye koekie resep asook n vlatervrye Royal icing resep.
🌺Tegnieke om mee te versier word aangeleer, wet on wet asook omleining.
🌺Vat al 14 koekies wat jy versier het huistoe vir lekker spog!

R370pp en dit sluit ook ‘n ☕️ en lekker 🍰 in. 🌸kom versier jou koekies vir lekker eet🌸Kom geniet dit net en leef jou kreatiwiteit uit.
Betaling bevestig jou bespreking.
Suikersoet by Desire’ 0832877686

https://www.facebook.com/share/1CFkyXdwaa/?mibextid=wwXIfr

The best sugar cookie house to build, interlocking panels with icing that stick. Orders open, limited stock
21/11/2024

The best sugar cookie house to build, interlocking panels with icing that stick.
Orders open, limited stock

Nog n gelukkige klient se huisie wat versier is. ☃️
18/12/2023

Nog n gelukkige klient se huisie wat versier is. ☃️

Order your house kits.  Best building and interlocking panels.  Pick up Zambezi ave Pretoria.  Pudo can be arranged.
07/12/2023

Order your house kits. Best building and interlocking panels.
Pick up Zambezi ave Pretoria. Pudo can be arranged.

Sugar Cookie Royal Icing versier klas 9 Des 2023 @ Waverley.  PretoriaTyd: 10:00-14:00 🌸Geen spesiale talent of ervaring...
30/11/2023

Sugar Cookie Royal Icing versier klas
9 Des 2023 @ Waverley. Pretoria
Tyd: 10:00-14:00

🌸Geen spesiale talent of ervaring nodig nie, jy leer alles in die klas.
🌸Ma, dogter, sus, manlief, oud en jonk en natuurlik die kiddies
🌸14 koekies en 4 kleure om mee te versier
🌸Demonstrasie om koekies uitterol sonder sukkel en sonder meel.
🌸Aanmaak van Royal icing asook die tegniek hoe om dit uittedun.
🌸Elkeen kry n vlatervrye koekie resep asook n vlatervrye Royal icing resep.
🌸Tegnieke om mee te versier word aangeleer, wet on wet asook omleining.
🌸Vat al 14 koekies wat jy versier het huistoe vir lekker spog!

R370 en dit sluit ook ‘n ☕️ en lekker 🍰 in. 🌸kom versier jou koekies vir lekker eet🌸Geniet dit net en leef jou kreatiwiteit uit.
Betaling bevestig jou bespreking.

Suikersoet by Desire: 0832877686
https://www.facebook.com/profile.php?id=100063744213133

25 cm beertjie vir n spesiale dogtertjie🌸
23/10/2023

25 cm beertjie vir n spesiale dogtertjie🌸

23/10/2023

Sugar Cookie Royal Icing versier klas
25 Nov 2023 @ Waverley. Pretoria
Tyd: 10:00-14:00

🌸Geen spesiale talent of ervaring nodig nie, jy leer alles in die klas.
🌸Ma, dogter, sus, manlief, oud en jonk en natuurlik die kiddies
🌸14 koekies en 4 kleure om mee te versier
🌸Demonstrasie om koekies uitterol sonder sukkel en sonder meel.
🌸Aanmaak van Royal icing asook die tegniek hoe om dit uittedun.
🌸Elkeen kry n vlatervrye koekie resep asook n vlatervrye Royal icing resep.
🌸Tegnieke om mee te versier word aangeleer, wet on wet asook omleining.
🌸Vat al 14 koekies wat jy versier het huistoe vir lekker spog!

R370 en dit sluit ook ‘n ☕️ en lekker 🍰 in. 🌸kom versier jou koekies vir lekker eet🌸Geniet dit net en leef jou kreatiwiteit uit.
Betaling bevestig jou bespreking.

Suikersoet by Desire: 0832877686
https://www.facebook.com/profile.php?id=100063744213133

Nothing says more I Love You than homemade cookies “Made by Love”

Address

Montana Park, Sinoville
Pretoria
0159

Telephone

0832877686

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikersoet by Desire’ posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category