20/03/2021
Organiseer?
Oeps! Amper gedink dit sal nooit gebeur nie, né? Manlief maak hout kaste vir elk van ons se behoeftes! Kontak Johan 082 3030 799.
Platters,geleendheidskoeke,handgemaakte suikerblomme en versierings,spesiaal vir elke moontlike gele SugarSweetMemory’s is die antwoord tot elke geleendheid!
Fakkel Street 129, Silverton
Pretoria
0184
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 17:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Sugarsweetmemory's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Sugarsweetmemory's:
Almal verdien ‘n bederf!!
SugarSweetMemory’s is die antwoord tot elke geleendheid! Gebak uit die hart: proe en voel die liefde.
Platters, geleendheidskoeke, handgemaakte fondant blomme en versierings, spesiaal vir elke moontlike funksie. Kleinkoekies, koeksisters, beskuit en ‘n boerbrood laat almal se monde water. Die geure in ons kombuis is onweerstaanbaar!
Nou kan die gasvrou voete omhoog sit en ons doen die bak-en-brou werk. Alle produkte word vars gebak. Geleendheidskoeke sluit trou-, doop-, herdenking- en verjaarsdagkoeke in. Cupcakes! (Die beste oplossing vir boetie/sussie se klasmaatjies). Platters word vars voorberei om te verseker dat u funksie sorg en kommervry is.