Queenswood Voortrekkers

Queenswood Voortrekkers Jeug Organisasie gegrond op beginsels en morele standaarde van Christenskap, Burgerskap en Afrikanerskap. Van Gr 0 - Gr.12 + studente + ouers almal welkom.

DELTA Voortrekkers
24/01/2023

DELTA Voortrekkers

Verkenner -Hoërskool Afskop 2023
19/01/2023

Verkenner -Hoërskool Afskop 2023

Penkoppe en Drawwertjie -Laerskool, 2023 Afskop Maandag 30 Jan 16:30-18:00
19/01/2023

Penkoppe en Drawwertjie -Laerskool, 2023 Afskop
Maandag 30 Jan 16:30-18:00

Mag 2023 n geseende jaar wees met net die beste van alles vir elke vorie en ouer.Soos ons al n geruime tyd gese het skop...
16/01/2023

Mag 2023 n geseende jaar wees met net die beste van alles vir elke vorie en ouer.
Soos ons al n geruime tyd gese het skop ons 2023 af op n splinter nuwe blad.
Om relevant en die grootste voortrekker organisasie in die Moot te bly asook om te groei, het Queenswood Voortrekkers se bestuursspan einde laas jaar ‘n besluit geneem om ons naam te verander na DELTA Voortrekkers.
Ons is baie opgewonde oor die geleenthede wat dit vir ons gaan bied en deel meer inligting oor die betekenis en planne vir die jaar wat binnekort aan julle ge-epos gaan word.
Die naamsverandering is ‘n proses en ons is besig om die naam op ons kommunikasie platforms te verander so moenie skrik as jou kind se span groep binnekort DELTA i.p.v QV voor aan het nie.
Moet ook nie huiwer om die bestuurspan te kontak indien jy enige vrae het nie.
Ons sien uit na ‘n heerlike jaar wat voorle vol Voortrekker aktiwiteite - eerste kwartaal program volg binnekort.

Address

Pretoria

Opening Hours

Monday 17:00 - 18:00
19:00 - 21:00
Tuesday 18:00 - 21:00
Wednesday 18:00 - 21:00
Thursday 18:00 - 21:00
Friday 18:00 - 21:00
Saturday 18:00 - 21:00
Sunday 18:00 - 21:00

Telephone

+27795175161

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Queenswood Voortrekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Queenswood Voortrekkers:

Share